Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10047 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10047 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 488
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis, Tuinroete

Boardwalk Lodge - B&B is in Wildernis op die beroemde Tuinroete geleë. Hier kan gaste die pragtige see-uitsigte geniet, terwyl hulle op die stoep sit en die sonsopkoms en sonsondergang bewonder. Verblyf word in 6 ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Suid-Kaap, Tuinroete

Ouwerf Gastehuis is 'n bekoorlike B&B wat in die pragtige dorpie, Uniondale, 'n uur se ry van George af geleë is. Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 gastekamers. Daar is 3 slaapkamers wat 'n dubbelbed he...

Vanaf
R2 576
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Tuinroete

Villa Castollini is 'n Toskaanse vyfster-villa met 'n wonderskone uitsig oor Knysna se strandmeer. Hierdie villa se ligging kan nie meer ideaal wees nie ? dis op die westelike kop van Knysna se bekende Koppe en in d...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis, Tuinroete

The Tops Guest House is hoog geleë en bied lieflike panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan die riviermond en die inheemse woud. Dié gastehuis is in die kusdorpie Wildernis naby die strand geleë en is die ide...

40% af Laaste Kans!
VanafR1 980
R1 188
per nag, vir 2 mense
B&B in Rexford, Tuinroete

Die Rexford Manor bied B&B-verblyf in Knysna. Die gastehuis is net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete. Verblyf by Rexford Manor word in 5 kamers gebied wat elk individueel ve...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Blanco, Tuinroete

Soeteweide North B&B is reg op die voorstoep van die wêreldbekende Fancourt Hotel and Country Club. Verblyf word in 7 kamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, LED-TV met DStv, gratis WiFi en Netflix. Twee v...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Heatherlands, Tuinroete

Burrough Place is op die skouspelagtige Tuinroete op die hoofweg, net soos jy George binnekom vanaf die Outeniekwapas aan die N9 se kant. Dié gastehuis is beeldskoon met 'n uiters gerieflike ligging en is ideaal vi...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Riversdal, Tuinroete

Lalani B&B and Self-catering Cottages is op 'n kleinhoewe net buite die lieflike plaasdorp, Riversdal, geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing, omring deur groen bome en lowerryke tuine. Verb...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Heroldsbaai, Tuinroete

Heroldsbay Sea View bied gerieflike verblyf ideaal vir gholfspelers, sakereisigers, vakansiegangers en diegene wat vir 'n naweek wil wegbreek. Dié B&B is in Heroldsbaai, het 'n mooi uitsig en is naby die strand. ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuinroete

Villa Villekula is 'n lieflike, unieke gastehuis met 'n afgesonderde ligging in The Crags, 19 km vanaf Plettenbergbaai. Die gastehuis is op 'n 3,2 ha-eiendom met 'n dam en woudjie. Daar is 4 individuele gastekamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Tuinroete B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]