Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10047 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10047 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Linkside, Tuinroete

Avenues Guesthous is in Mosselbaai geleë, die beginpunt van die pragtige Tuinroete. Dit is 'n rustige blyplek waar gaste heerlik kan wegbreek, sonder om te ver van die besienswaardighede in Mosselbaai te wees. Da...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
B&B in Stormsrivier, Tuinroete

Andelomi Forest Lodge is in die hartjie van die Tsitsikammawoud geleë, omring deur berge met 'n stoom wat afloop deur die lodge se pragtige 2 akker-grootte tuin. Verblyf beskik oor ruim eenhede, elkeen met 'n en s...

15% af Aanbod!
VanafR1 040
R884
per nag, vir 2 mense
B&B in Upper Old Place, Tuinroete

At Upperwood Manor is in 'n stil woonbuurt, Upper Old Place, in Knysna. Die gastehuis het 3 en suite-kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n lessenaar, stoel, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeri...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Belle Vue Ridge is 'n ruim gastehuis in Plettenbergbaai en het lieflike uitsigte oor die see en omliggende area. Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers wat na 'n stoep lei. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Sedgefield, Tuinroete

Andante B&B is 'n bekoorlike B&B in 'n stil doodloopstraat in die kusdorpie Sedgefield. Die dorp is omring met mere, sandduine, denneboomplantasies, die Swartvlei-riviermond en die warm Indiese Oseaan. Verblyf word...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Jongensfontein, Tuinroete

Little Rock Guest House is in die pragtige dorpie Jongensfontein geleë, net 'n paar meter van die see af. Klop hier aan as jy op soek is na pragtige see-uitsigte en asemrowende sonsondergange. Jongensfontein is 15 ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg, Tuinroete

113 on Robberg bied 5 gerieflike en suite-slaapkamers: 3 dubbelkamers, 1 enkelkamer en ’n gesin-suite wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dis die ideale basis vanwaar jy dié pragtige area van die Wes-Kaap kan verken....

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
B&B in George, Tuinroete

Lorita's bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Dis ook die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapka...

25% af Aanbod!
VanafR2 900
R2 175
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Tuinroete

One on Bollard bied B&B-verblyf in die pragtige Leisure Isle in Knysna. Die perseel is baie naby Bollard Bay se strand, die ideale swemstrand met 'n uitsig op die Knysna-koppe. Die perseel is sowat 600 m van Steenbo...

Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis, Tuinroete

Wilderness on Sea is in 'n gesogte vakansiedorp op die Wes-Kaap se asemrowende Tuinroete geleë. Toeriste stroom regdeur die jaar na Wildernis vir sy uitgestrekte strande, rustige waters en gematigde klimaat. Wild...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Tuinroete B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]