Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10047 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10047 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg, Tuinroete

Bayside Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf en is ideaal geleë na aan Plett se pragtige strande, die ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe wat wêreldklas gholfbane insluit. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis, Tuinroete

WildSands Bed and Breakfast is in die legendariese Sandsstraat in Wildernis geleë. Die gastehuis het 'n uitsig oor die area en die see, en die kamers en die balkon bied skilderagtige uitsigte oor die see en op die ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Edenbrook Country Manor is in die hartjie van Eden op 19 ha van die ongerepte Harkerville-woud geleë. Die gronde het wandelpaadjies om te verken waar rankende varings en bosse reik na die stroompie wat regdeur die ...

Vanaf
R1 888
per nag, vir 2 mense
B&B in Piesangvallei, Tuinroete

Lala Panzi B&B is in 'n luukse, splinternuwe ontwerper-B&B met 'n moderne Afrika-atmosfeer. Dit is in 'n stil, veilige woonbuurt in Plettenbergbaai geleë, op Suid-Afrika se bekende Tuinroete. Dié B&B is omgewingsv...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, Tuinroete

George Executive Suites is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis binne bereik van die N2, George Lughawe, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Blanco, Tuinroete

Déjà Vu Equestrian and Cottages skuil op 'n pragtige plaas aan die buitewyke van George. Dit is aan die voet van Outeniekwaberge, met 'n betowerende uitkyk oor die Indiese Oseaan. George is die ideale basis vanwaa...

Vanaf
R5 230
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuinroete

Hog Hollow is 18 km oos van die kusdorp Plettenbergbaai geleë, op 'n privaat natuurreservaat aan die rant van die inheemse woud. Dit bied asemrowende uitsigte oor die omringende valleie en op die Tsitsikammaberge. ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Tuinroete

Fish Eagle Lodge is 'n lodge in 'n stil, tog sentrale ligging in Knysna in die hartjie van die Tuinroete. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Kom kuier en ontspan in die prentjiemooi tuin of ge...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg, Tuinroete

Dolphins' Playground Beachfront B&B bied gehalteverblyf met 'n pragtige see-uitsig in Plettenbergbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig en warm water. Verbl...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuinroete

Fairview House bied verblyf in The Crags wat op die bekende Tuinroete geleë is. The Crags lê tussen Plettenbergbaai en Nature's Valley en was so genoem omdat mens 'n asemrowende uitsig oor die inheemse woud en ber...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Tuinroete B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]