Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tuinroete

4.6 / 5  
volgens 5623 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 5623 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Gastehuise

321 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Tuinroete

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. By hierdie lodge sorg die huislike kamers en heerlike ontbyte vir onvergeetlike verblyf. Die gastehuis is in die stil woonbuurt genaamd Bayview geleë, net ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Rust, Tuinroete

Malcolm's Place is 'n gastehuis in De Rust, 'n dorpie by die deurgang na die Klein Karoo. Dit is die ideale oornagstop vir 'n moeë reisiger. Verblyf is beskikbaar in 3 gaste-suites wat individueel versier en geme...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Rust, Tuinroete

Room @ Irissa Sanctuary bied 'n kamer in die eienaar se huis, in die bekoorlike dorpie De Rust op Roete 62. Dit is naby die Kango-grotte, Kammanassie Natuurreservaat, die wynlandgoedere van die Klein Karoo, Meirings...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna SSB, Tuinroete

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 902
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Tuinroete

5-ster Mosselbaai-verblyf word geïnspireer deur die majestueuse Outeniekwaberge en die golwe wat ritmies op die goue strand uitspoel. . Dit is in die hartjie van die Tuinroete geleë, so te sê op die kus – 'n ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Tuinroete

Blyhuisie bied 'n annekskamer wat deel is van die tipiese Karoo-styl huis wat 110 jaar oud is met 'n privaat ingang. Die huis is in die bekoorlike Karoo-dorpie, Prins Albert, geleë. Die pragtige kamer is geskik vir...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 050
R893
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai, Tuinroete

Aquamarine Guest House is 'n eksklusiewe gastehuis wat modern ingerig is. Dit is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek en 'n afstandbeheerde hek. Dit is stapafstand van Santos Blo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuinroete

Die gastehuis: Inn Victori lê aan die voet van die majestueuse Outeniekwaberge. Dit is 5 km van die gewilde Victoriabaai af en is ideaal vir 'n wegbreeknaweek, vakansie of sakereis. Inn Victori bied B&B- en selfsor...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Denvar Park, Tuinroete

Op die beroemde Tuinroete van Suid-Afrika sal jy Heriot Manor vind, netjies weggesteek in George. Ons instansie spog met 'n pragtige, beskutte ligging, ouwêreldse bekoorlikheid en uitstekende gasvryheid. Die gasteh...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, Tuinroete

Outeniqua Travel Lodge het oor die jare bekendheid verwerf as die beste waarde-vir-geld-akkommodasie in George. Dit was nog altyd gewild onder internasionale toeriste danksy die gesellige atmosfeer, pragtige tuin en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tuinroete gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za