Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10348 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10348 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Foresthill Wilderness is in Wildernis naby die strand, die besige dorpie vol spesiale restaurante en winkels, George en George se lughawe. Wildernis is bekend vir sy lang strande, staproetes in die inheemse woud en ...

Vanaf
R2 202
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Tuinroete

Die 5-ster-verblyf in Mosselbaai word geïnspireer deur die majestueuse Outeniekwaberge en die golwe wat ritmies op die goue strand uitspoel. Dit is in die hartjie van die Tuinroete geleë, so te sê op die kus ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilbaai-Wes, Tuinroete

Mama Mia @ Charlotte House is in Stilbaai geleë en grens aan Skulpiesbaai Natuurreservaat. Die wandelroetes deur die melkhoutwoude lei gaste tot by die ongerepte Skulpiesbaaistrand en oeroue viswywers. Mama Mia @ ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Tuinroete

Mooiplaas Guesthouse is 'n lieflike Kaaps-Hollandse gastehuis in die hartjie van die Klein-Karoo en is sowat 10 km van Oudtshoorn af. Dit is in die rustige platteland en bied verblyf in 5 gesin-suites,18 Luukse Du...

Vanaf
R2 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Tuinroete

Bakenskraal Ostrich Palace is in die vrugbare Olifantsrivier-vallei slegs 5,8 km van Oudtshoorn in die Klein Karoo geleë. Bakenskraal is 'n privaat volstruis- en produksieplaas wat gerieflike verblyf in die opgekna...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys, Tuinroete

Somervreug is 'n luukse gastehuis op 'n heuwel in Paradise, Knysna op die Tuinroete. Die gastehuis is 1,8 km van Knysna se Waterfront af, sowat 3 km van Theseneiland af en 7 km van die manjifieke Knysna-koppe af. Di...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys, Tuinroete

Protea Gastehuis skuil in die hartjie van Knysna, in die woonbuurt Paradise. Ons het 3 houtkothuise in 'n groot subtropiese tuin met lieflike uitsigte oor Knysna se strandmeer. Loerie Kothuis het 2 slaapkamers, 2 b...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in George, Tuinroete

Willow Cottage is 'n privaat kothuis wat in 'n stil buurt geleë is. Dit maak van hierdie kothuis die ideale, ontspannende vakansie- en oornagverblyf. Die kothuis is sentraal geleë op die Tuinroete, 8 km vanaf Geor...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Dié luukse strand-villa se kamers het almal asemrowende uitsigte en is in die skilderagtige stranddorp, Plettenbergbaai, in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die akkommodasie is op die Goose Valley Gholflandgoe...

20% af Weeksdae!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oudtshoorn, Tuinroete

Karoozinn is in die hartjie van die skouspelagtige Karoo in die dorpie Oudtshoorn op Roete 62 geleë. Dié dorpie spog met skouspelagtige sonsondergange en is die volstruishoofstad van die wêreld. Karoozinn is die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Tuinroete gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]