Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10111 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10111 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilbaai-Wes, Tuinroete

Mama Mia @ Charlotte House is in Stilbaai geleë en grens aan Skulpiesbaai Natuurreservaat. Die wandelroetes deur die melkhoutwoude lei gaste tot by die ongerepte Skulpiesbaaistrand en oeroue viswywers. Mama Mia @ ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Tuinroete

Die Dorpshuis Guesthouse and Restaurant is sentraal in Calitzdorp geleë. Dié rustige dorpie skuil op die R62 in die hartjie van die Klein Karoo. Die huis dateer uit die laat 1800's en was 'n gesogde woonhuis vir '...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Tuinroete

On The Run bied basiese oornagverblyf in Mosselbaai naby Hartenbos. Dié gastehuis is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike akkommodasie. Dis meer geskik vir kort verblyf, maar gaste wat langer wil bly i...

Vanaf
R1 486
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vyf Brakke Fonteinen, Tuinroete

Fly me to the Moon is net buite Mosselbaai, op 'n heuwel wat uitsigte oor die dorp, die kuslyn en Outeniekwaberge bied. Dié villa het 6 groot gastekamers, elkeen met wonderlike uitsigte waar jy 'n luukse, moderne a...

30% af Aanbod!
VanafR6 300
R4 410
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

The Mount Knysna Boutique Hotel is teen die wêreldbekende Knysna Koppe geleë is en asemrowede uitsigte op die Knysna Koppe en die omliggende omgewing bied. Dié hotel poog om jou verblyf absoluut onvergeetlik te m...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Tranquil Shores is op die strandfront in Wildernis op die Tuinroete geleë. Die gastehuis beskik oor 3 unieke kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook 'n ko...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, Tuinroete

Malven Manor Country Guest House bied gerieflike gastekamers en is op ’n 50 acre-landgoed aan die buitewyke van George. Hierdie gastehuis word deur die eienaar bestuur en bied pragtige uitsigte op die Outeniquaber...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Kingswood Golf Estate, Tuinroete

Room on Trafford is op Kingswood-gholflandgoed, 'n modieuse leefstyl-gholflandgoed met 'n kampioenskapgholfbaan in George geleë. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Tuinroete

Onse Rus Guest House is in Prins Albert geleë, 'n klein dorpie aan die voet van die majestueuse Swartberge. Die area is bekend vir sy pragtige wingerde en berguitsigte. Dit is die perfekte plek vir diegene wat van ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Tuinroete

Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert. Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 1 kamer met 2 driekwartbeddens wat in 'n gevestigde tuin geleë is. Al 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Tuinroete gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]