Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10348 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10348 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R2 016
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Crags, Tuinroete

Lily Pond skuil op die randjie van die inheemse Tsitsikamma Nasionale Park en bied ‘n vreedsame wegbreek aan enigeen wat op soek is na ‘n vakansie. Dié lodge bied 10 kamers met lugversorging. Elke kamer het ...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 132
R849
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, Tuinroete

Amour Guest House bied ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing aan die voet van die Outeniekwaberge in Heatherlands in George. Verblyf is beskikbaar in kamers wat smaakvol versier is met slaapplek vir 2 tot 4 g...

Vanaf
R900
per nag, vir 1
Gastehuis in Campher's Drift, Tuinroete

Whispering Oaks bied B&B- en selfsorgverblyf in Caledonstraat in George-sentraal. Die gastehuis het 'n nuwe, moderne invloed en doen geen afbreek aan die huis se geskiedkundige agtergrond nie. Verblyf by Whispering...

Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Serendipity Gastehuis en Restaurant is 'n luukse gastehuis wat langs die water is, omring deur die immergroen Outeniqua-woude, op die oewer van die Touwsrivier en wat grens aan die Wildernis Nasionale Park in die ha...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Tuinroete

The Queen of Calitzdorp is net soos jy afdraai van die R62 af in Calitzdorp geleë. Dit is slegs 30 minute se ry vanaf Oudtshoorn, 90 minute vanaf George en drie en 'n halfuur vanaf Kaapstad. Die hoofhuis het 8 sla...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Alikreukel Akkommodasie is in Plettenbergbaai geleë, bied 2 moderne kamers en is net 2 km van die strand af. Alikreukel 1 of Alikreukel 2 kan bespreek word en albei het privaat ingange. Alikreukel 1 het 2 enkelbed...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoriabaai, Tuinroete

Pier Plesier is 'n mooi seefront-gastehuis wat ook selfsorgverblyf bied in Victoriabaai, 'n mooi baai tussen George en Wildernis. Pier Plesier is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige seevakansie soek wat ook nab...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Beach Villa Wilderness is 'n luukse gastehuis op Wilderness se strand op die Tuinroete. Ons bied akkommodasie in stylvol gemeubeleerde suites wat ideaal is vir paartjies of vriende wat smag na 'n lekker wegbreek by ...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Tuinroete

28 On Caledon bied privaat en gerieflike verblyf in George vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in die hartjie van 'n stil buurt, Camphersdrift. Agter die gastehuis is 2 reuse pieke wat deel vorm van die Out...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heather Park, Tuinroete

Apple and Spice Guesthouse is in Heather Park en kyk uit oor die skoonvelde van Fancourt Gholflandgoed. Dit is sorgsaam deur argitekte beplan, en stylvol ontwerp met oordeelkundige gaste se gerief in gedagte. Daar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Tuinroete gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]