Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 7492 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 7492 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Hotelle

46 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is 'n hawedorp wat veral bekend is vir visvang, strande en geskiedenis. Dit is die perfekte wegbreekp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

The Wilderness Hotel is in die kusdorpie Wildernis, halfpad tussen George en Knysna op die Tuinroete geleë. Dié dorpie is uiters bekend vir sy strandmere, lang wit strande en uitkykpunte teen die berg waar jy die ...

Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaa...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Hotel in Mosselbaai, Tuinroete

Die Oceans Hotel in Mosselbaai bied 'n verskeidenheid bekoorlike verblyf-opsies. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby verskeie doendinge en besienswaardi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie doendinge op die Tuinroete. Verblyf by Fairy Kn...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stormsrivier, Tuinroete

Tsitsikamma Village Inn bied unieke akkommodasie vir paartjies, gesinne en avontuurlustiges in Stormsrivier op die pragtige Tuinroete. Die Tsitsikamma-dorpie het verskeie restaurante, sy eie mikrobrouery en is die i...

Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue word deur gaste as die juweel van die Tuinroete beskryf. Dié gastelodge is 4 ure se ry van Kaapstad af en is die ideale wegbreekplek vir 'n rustige naweek of welv...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bodorp, Tuinroete

17onWellington Suites bied verblyf in die hartjie van George. Dit is naby verskeie uitstekende restaurante en winkels. Die slefsorg-eenhede of gesinsuites bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaar....

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suid-Kaap, Tuinroete

Schulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n seunskoshuis in die 1900's gebruik en is toe in 2009 opgeknap en in ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Thesen Islands, Tuinroete

The Lofts Boutique Hotel is in Thesen-eiland in die hartjie van Knysna. Knysna is die Tuinroete wat bekend is vir sy pragtige gholfbane, strandmeer, woude, rivier en strande. Dit is 'n puik omgewing vir avontuurlief...

Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

Belvidere Manor is in die kusdorp Knysna, in die hart van die Tuinroete geleë. Die dorp is 'n bekende bestemming vir toeriste en is bekend vir sy gholfbane, woude, rivier, riviermonding, strande en voetslaanroetes....

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Tuinroete

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Tuinroete

Turnberry Boutique Hotel is 'n veilige hawe waar jy gemak en luuksheid kan ervaar in die hartjie van Oudtshoorn. Die vierster-boetiekhotel is bekend vir hul kamers wat pragtig versier is en hul kroeg en restaurant w...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Prins Albert, Tuinroete

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit is...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Knysna, Tuinroete

The Mount Knysna Boutique Hotel is 'n boetiekhotel wat teen die wêreldbekende Knysna Koppe geleë is en asemrowede uitsigte op die Knysna Koppe en die omliggende omgewing bied. Dié hotel poog om jou verblyf absolu...

50% af Aanbod!
VanafR1 250
R875
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Tuinroete

Die Queen's Hotel is in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Wes-Kaap wat bekend is vir besienswaardighede onder meer die Kango-grotte, Kango-volstruisplaas. Kango-wildplaas en Oudtshoorn-lugballonne. Dit is die perfekte we...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

The St James of Knysna is in die hartjie van die Tuinroete teen Knysna se strandmeer geleë. Dié hotel word deur die eienaar bestuur en is versteek in pragtige tuine op 'n groot landgoed. Die luukse suites en kamer...

Vanaf
R1 910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ruiterbos, Tuinroete

Eight Bells is geleë op die prentjiemooi Tuinroete in Suid-Afrika. Dit is weggesteek in die Ruiterbosvallei-reeks aan die voet van die Robinson-pas op die R328 tussen Mosselbaai (35 km) en Oudtshoorn (50 km). Ons i...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Hotel in Plettenbergbaai, Tuinroete

Sky Villa Boutique Hotel bied gehalteverblyf in Plettenbergbaai. Dié hotel is bo-op 'n heuwel met 'n panoramiese uitsig oor die see en die Keurboomsstrandmeer. Daar is 5 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkam...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Views Boutique Hotel & Spa is 'n vyfster-boetiekhotel aan die Tuinroete met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai, Oudtshoorn, George, Sedgefield, Knysna, Plettenbergbaai en 20 minute se ry na vanaf George Lughaw...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Tuinroete hotelle blad - loer bietjie na ons lekker reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za