Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 9876 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 9876 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Wildsplase

54 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
60% af Laaste Kans!
VanafR1 850
R740
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant is gerieflike en bekostigbare verblyf op 'n werkende volstruisplaas. Visvang, 'n haas-en ponieparkie, speelparkie en Zipline, asook 2 swembaddens en talle ander aktiwiteite word aangebied...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Lodge in George, Tuinroete

ArendsRus is net 20 minute buite George, die hoofstad van die Tuinroete, en is binne 'n uur se ry van die Tuinroete se gewildste besienwaardighede: van Oudtshoorn en die Kango-grotte, tot Mosselbaai se bekende Dias-...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR2 250
R1 913
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wildernis, Tuinroete

Boardwalk Lodge Self-catering is 'n lieflike lodge en gewilde oord in die rustige kusdorpie Wildernis op die Tuinroete. Die lodge is teen die hange van die dorp en sowat 430 m van die strand en meer af. Verblyf be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 163
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete

Forest Edge is aan die eindpunt van die inheemse Knysnawoud op die lieflike Tuinroete geleë. Dié deel is bekend vir sy warm klimaat regdeur die jaar, wêreldklas-gholfbane, 'n strandmeer, woude, voetslaanroetes en...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R825
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ilita Lodge is net bokant die prentjiemooi dorpie, Groot-Brakrivier, op 'n stil heuwel geleë en word omring deur die panoramiese uitsigte van die riviermond, die Indiese Oseaan, beeldskone berge en Mosselbaai. Hier...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Tuinroete

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge is in Knysna geleë en is 'n gewilde bestemming vir senior burgers en toeriste. Knysna bied vele doendinge, insluitend kajakvaar, voetslaan, swem en visvang, en is 'n ideale wegbr...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Tuinroete

Riverside Guest Lodge skuil aan die oewer van die Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn se middedorp, 2,7 km van die Cango Wildlife Ranch af. Die Swartbergpas is 28 km ver en daar is verskeie besienswaardighede in die omt...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ruiterbos, Tuinroete

Ruiterbosch Lodge is 30 km vanaf Mosselbaai aan die voet van die Outeniquaberge geleë. Ons bied ontspanne, ruim plaasstyl selfsorg-verblyf en bied 'n plaas-ervaring wat ideaal vir sakelui of gesinne is wat reis. Di...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Crags, Tuinroete

Tenikwa Nature Lodge is in The Crags in Plettenbergbaai, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry en besienswaardighede, soos die Robberg Natuurreservaat, Birds of Eden e...

15% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 445
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tsitsikamma, Tuinroete

Baviaans Lodge is vir liefhebbers van die natuur, die wildernis en vrede. Baviaans Lodge is die voorste wilderniswegbreek lodge direk op die grens van die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied. Die lodge se afgeleë l...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tuinroete wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]