Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tuinroete

4.6 / 5  
volgens 5623 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 5623 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Selfsorg-eenhede

2254 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Retreat is in Oudtshoorn geleë. Oudtshoorn is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat graag d...

SPAAR 30%
VanafR750
R525
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby doendinge in Hartenbos. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis en leefarea....

SPAAR 30%
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Little Brak, Tuinroete

New Beginnings Self-catering House is 'n Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie op die Tuinroete tussen George en Mosselbaai. Die huis is naby die strand en die Klein-Brakrivier - albei bied watersportgeleenthede. Dié vo...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR638
R510
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Knysna SSB, Tuinroete

Knysna Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in 'n kompleks 600 m vanaf Knysna Waterfront en 400 m vanaf Knysna Mall. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linkside, Tuinroete

Villa Palmera is die perfekte plek om lekker te ontspan. Dié pragtige villa is in 1904 gebou en in Linkside, Mosselbaai geleë. Dis ideaal vir oornag- of vakansieverblyf en 'n goeie basis vir gaste wat Mosselbaai, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Joubertina, Tuinroete

Lemontenara selfsorg-eenhede is op die Môreson-plaas, slegs 4 km van Joubertina af in die pragtige Langkloof, halfpad tussen George en Port Elizabeth op die R62 geleë. Dié verblyf bestaan uit 5 kothuise en 1 se...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Still Bay West, Tuinroete

Beach Castle bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai, net 'n kort entjie van die strand en riviermonding af. Die klein seekantdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdale geleë - daar waar die Goukou-rivier d...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Rust, Tuinroete

Olivier's Rust is in De Rust, 'n klein, stil en rustige landelike dorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Verblyf word in 8 gemaklike en volledig toegeruste selfsorg-chalets gebied wat daagliks skoongemaak word. D...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R488
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay West, Tuinroete

Aitsa! is 'n selfsorg-eenheid wat in die kusdorpie Stilbaai in die hawe-gebied geleë is. Die eenheid is net 500 m en 2 tot 3 minute se stap van die riviermonding af, wat naby Stilbaai-hawe, 'n verskeidenheid winkel...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R333
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat is 'n eko-toevlug net 10 km vanaf De Rust, 'n pragtige dorpie in die Wes-Kaap. Die oord is in die natuurlike veld van die Klein Karoo geleë en spog met die mooiste uitsig vanaf die d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tuinroete selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za