Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tuinroete

4.6 / 5  
volgens 5775 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 5775 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Akkommodasie

2958 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 550
R1 085
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel is in Hartenbos, net buite Mosselbaai geleë. Hart en Bos Strandhuis bied gerieflike verblyf vir alle gaste wat die kusdorpie Mosselbaai in die Wes-Kaap besoek. Die woonstel is ...

SPAAR 30%
VanafR750
R525
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby doendinge in Hartenbos. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis en leefarea....

SPAAR 30%
VanafR2 500
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Heroldsbaai, Tuinroete

Herolds Bay House is 'n ruim drieverdiepinghuis in Heroldsbaai met ononderbroke see-uitsigte. Dolfyne en walvisse baljaar gereeld in die baai en saans sus die brekende branders jou aan die slaap. Die hele huis is ...

SPAAR 30%
VanafR2 150
R1 505
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

Visblik is 'n basiese gesinsstrandhuis met 'n fantastiese uitsig! Dit is net 50 m van die stand in Vleesbaai af. Dié klein stranddorpie het net 1 winkeltjie sowat 1 km van die huis af waar jy jou noodvoorraad kan ...

SPAAR 30%
VanafR2 500
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Tuinroete

Bederf jouself met 'n wonderlike wegbreek deur hierdie lieflike, moderne, ruim huis jou huis te maak gedurende jou vakansie. Ontspan op die groot braai-dek soos jy na die pragtige uitsigte oor die bekende Knysna Ko...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR995
R697
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge lê knus teen die hange van die majestueuse Swartberge in die pragtige Schoemanspoort tussen Oudtshoorn en die wêreldbekende Kango-grotte op die R328. Dis 'n onvergeetlike ervaring om op ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linkside, Tuinroete

Villa Palmera is die perfekte plek om lekker te ontspan. Dié pragtige villa is in 1904 gebou en in Linkside, Mosselbaai geleë. Dis ideaal vir oornag- of vakansieverblyf en 'n goeie basis vir gaste wat Mosselbaai, ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna SSB, Tuinroete

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geri...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Rust, Tuinroete

Olivier's Rust is in De Rust, 'n klein, stil en rustige landelike dorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Verblyf word in 8 gemaklike en volledig toegeruste selfsorg-chalets gebied wat daagliks skoongemaak word. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Still Bay West, Tuinroete

Beach Castle bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai, net 'n kort entjie van die strand en riviermonding af. Die klein seekantdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdale geleë - daar waar die Goukou-rivier d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hie...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za