Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (51)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (37)

Resensies van Tulbagh

4.6 / 5  
volgens 414 resensies
Lees regte resensies van Tulbagh van 414 geverifieerde gaste.
Indien jy Tulbagh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Tulbagh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tulbagh wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tulbagh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tulbagh Wildsplase

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R1 417
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tulbagh

Waterval Country Lodge is al sedert 1994 oop en skuil aan die voet van die Obiquaberg met 'n uitsig oor die Witzenbergvallei en die natuurskoon om dit. Die lodge is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied toegang tot v...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 51 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Tulbagh

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

McBains is op Bainskloofpas se kruin geleë en vorm deel van die geskiedkundige Eerste Tol-nedersetting. Die eiendom bied privaat toegang tot die Witterivier en grens aan die Limietberg Natuurreservaat en Hawekwaber...


Wildsplase binne 100 km vanaf Tulbagh

Vanaf
R4 522
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tankwa Karoo, Wes-Kaap

Inverdoorn Private Game Reserve is in 'n malaria-vrye area, net 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Dié reservaat beslaan 10 000 ha in die Ceres-Karoo en is die tuiste van 'n hele rits wildspesies, soos sebras, seekoeie...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Klein Waterval Riverside Lodge bied vriendelike plattelandse gasvryheid in 'n ontspanne plaasatmosfeer in die Franschoekvallei op die oewer van die Bergrivier. Dit word omring deur wingerde en dramatiese berguitsigt...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Kaap

Highlands Eco Estate is op die pragtige Piket-Bo-Berg geleë en word deur ander vrugteplase omring. Die luukse houthuis staan op 'n plaas van 55 hektaar en bied ongelooflike natuurskoon, inheemse fauna en flora, 'n...

Vanaf
R2 852
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa Karoo, Wes-Kaap

Kagga Kamma Nature Reserve is bekend vir sy natuurskoon en dramatiese rotsformasies tipies aan die Sederberge, en bied aan gaste 'n unieke wegbreek. Verblyf is beskikbaar in mensgemaakte grotsuites of ruim grasdak...

Vanaf
R4 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Aquila Private Game Reserve & Spa is op die R46 naby Touwsriver, Wes-Kaap en bied betowerende landskappe, 'n tapyt van veldblomme en volop wild. Aquila Safari Lodge se verblyf-opsies sluit standaard-, premier-, ge...

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

L'Avenir Country Lodge is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetieklandgoed net buite die dorp met uitsigte oor die wingerd en berge. Verblyf...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

In een van Suid-Afrika se vernaamste Wynvalleie, in die pragtige Banhoekvallei, lê die magiese Banhoek Lodge. Op die drumpel van Suid-Afrika se vernaamste wynplase, met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende wynl...

50% af Aanbod!
VanafR2 783
R1 392
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tulbagh wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Tulbagh akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tulbagh akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]