Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Cannon Hill (1)
Penford (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Uitenhage

4.1 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Uitenhage van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Uitenhage besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Uitenhage.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uitenhage gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Uitenhage Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Uitenhage Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage

Barklystraat Gastehuis is in Uitenhage in die Oos-Kaap geleë. Die gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi, tee- en koffiem...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage

Ons Kontrei Guest House is in Uitenhage naby die winkels, restaurante en kitskosplekke geleë. Die gastehuis bied selfsorg-eenhede en die meeste van die eenhede het braaigeriewe. Die eenhede het en suite-badkamers,...

Vanaf
R689
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage

VJ'S Guesthouse is in die prentjiemooi dorp, Uitenhage, aan die voet van die Winterhoekberge geleë. VJ'S Guesthouse bied luukse verblyf en 'n restaurant op die perseel wat volledig gelisensieerd is waar gaste ontby...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage

Mi Casa Guest House is in die hartjie van Uitenhage ongeveer 35 minute vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en die Addo-olifantpark geleë. Die gastehuis is in 2006 ontwerp en gebou en bied konferensieg...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uitenhage

Fairways Guest House is langs die gholfbaan in Uitenhage wat as die tuindorp van die Oos-Kaap bekend staan. Die gastehuis is ideaal vir ontspanning of sakereise. Fairways Guest House bied 8 luukse solderwoonstelle ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage

Rainbow Guest House & Tours is in Strelizia in die hartjie van Uitenhage geleë. Die gastehuis het 8 slaapkamers waarin gaste kan ontspan, hul batterye kan herlaai en 'n rustige nagrus kan geniet. Ons het ook 'n twe...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Uitenhage

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)

Azalea B&B is in die buurt Azalea Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf word in 3 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, aso...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

CIESTA beteken 'om 'n slapie te neem' ( of 'n uiltjie te knip!) en beteken dieselfde as die soortgelyke woord SIESTA in Italiaans. Villa Ciesta is 'n selfsorg-gastehuis wat sentraal geleë is in die stil Malabar, ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Algoa Inn is in Algoa Park in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike verblyf in 'n huislike en vriendelike omgewing vir sakereisigers en vakansiegangers. Die ligging bied toegang tot die sentrale sakeke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R300
per nag, vir 1
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Rienslia bied gerieflike selfsorgverblyf in Framesby in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, die N2 en die middestad. Verblyf word in 2 pragtige ruim slaapkamers in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Uitenhage gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Uitenhage akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Uitenhage akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]