Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (4)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Umhlanga Rocks

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga Rocks van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Umhlanga Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Rocks gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Rocks Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Umhlanga on the Rocks bied ’n gerieflike gastehuis in die gesogte Umhlanga Rocks. Die perseel is 650 m van die strand af en die eenheid is naby Umhlanga Village, winkels en ander geriewe. Die verblyf word in 3 g...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Chartwell Gastehuis is in Umhlanga Rocks, die kus-speelgrond van Umhlanga, in Durban geleë. Die gastehuis is stapafstand van die ongerepte strande af en is omgewingsvriendelik. Of jy nou hier kuier vir sake of ple...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Hillside Guesthouse is 'n luukse gastehuis, gerieflik geleë in die hartjie van Umhlanga Rocks, 300 m vanaf die strand en 700 m vanaf die lewendige Umhlanga Village. Dié verblyf is ideaal geleë vir sakereisigers e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Ridgesea bied luukse verblyf en is sentraal geleë in 'n rustige, tropiese omgewing, stapafstand van die strand en die dorp se besienswaardighede. Verblyf word gebied in 8 kamers wat slaapplek bied aan 16 gaste in ...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 550
R1 163
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban Noord, Umhlanga Rocks

Forest Manor is 'n indrukwekkende, klassieke en luukse boetiekgastehuis wat ideaal is vir toeriste, sakereisigers en oorsese besoekers. Ons is in die weelderige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë en is net 'n kor...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Cowrie Cove Guest House skuil tussen die natuurlike melkhoutwoude van La Lucia aan die pragtige kus van KwaZulu-Natal. Dié weelderige gastehuis is in 'n Bali-styl getooi met 'n sjiek, moderne invloed. Dis die perfe...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Caza Beach Guest House bied B&B-verblyf in La Lucia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante, dog gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Ons bied verblyf in 7 smaakvol gemeubilee...

Vanaf
R10 900
per nag (plek vir 14)
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

La Lucia 1 is 'n selfsorg-eenheid in Umhlanga, een van die mees gewilde vakansiebestemmings aan die Ooskus, noord van Durban. Daar is verskeie doendinge om onderdak of in die buitelug te geniet, wat Umhlanga die per...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Umhlanga Rocks

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, La Lucia

Tariman Boutique Hotel is in La Lucia in Durban geleë. Die gastehuis is die ideale bestemming as jy op soek is na akkommodasie naby die see. Dit is perfek geleë vir klein groepe en sakereisigers. Die akkommodasi...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban Noord

Sandals Guest House is sentraal geleë in die stil woonbuurt Umhlanga Rocks in die Groter Durban-area. Dit is net 200 m van die strand af en 1 blok van die dorp waar daar 'n verskeidenheid topklas restaurante en kof...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Umhlanga Rocks gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof a-Umhlanga Rocks akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte a-Umhlanga Rocks akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]