Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (5)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Umhlanga Rocks

4.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga Rocks van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Umhlanga Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Rocks selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Rocks Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Casa Ridge skuil in 'n die bedrywige woonbuurt Umhlanga Rocks, net 'n klein entjie vanaf Umhlanga se opwindende middedorp en die asemrowende Blouvlagstrand. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n privaat, af...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Lapis Lazuli Loft is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Umhlanga. Die eiendom is ideaal geleë naby die strand en Umhlanga Promenade. Die woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 1 slaapkam...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Rocks

18 The Dunes bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel met 3 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks in Umhlanga. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is naby Umhlanga Village, die promenad...

10% af Winteraanbod!
VanafR3 000
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Rocks

62 On Marine is 'n selfsorgtuinhuis in 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Die woonstel is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie besienswaardighede. Dié tuinhuis is smaakvol versi...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Umhlanga Rocks

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

Shelbourne Lodge is in die spoggerige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë. Dié lodge is anders as 'n tradisionele B&B en het 'n moderne kinkel. Dit is etlike minute van al die vernaamste geriewe af en is geskik v...

15% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 125
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

21 on Ronan is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie La Lucia in Umhlanga in Kwa-Zulu Natal. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-kamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea....

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

Searock Beach View is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga Rocks. Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 'n asemrowende see-uitsig. Dis net 250 m se stap vanaf Umhlanga se promenade en strand, en 500 m v...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

14 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van 'n kompleks teen die strand met 'n gedeeltelike see-uitsig in Umhlanga Rocks geleë is. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansiedorpe in Suid-...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

25 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, winkels en restaurante af. Die lekker weer reg deur die jaar maak hierdie kusdorp een van die beste vakansiebestemmings in Suid-Afrika...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia, Durban

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Umhlanga Rocks selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof a-Umhlanga Rocks akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte a-Umhlanga Rocks akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za