Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Umkomaas

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Umkomaas van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Umkomaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Umkomaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umkomaas B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umkomaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umkomaas B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, Umkomaas

Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is. Da...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Clansthal, Umkomaas

Elephants Tusk is 'n klein B&B in Umkomaas in die hartjie van die duikgemeenskap. Dis aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan in die omgewing gholfspeel, skubaduik, branderplankry, strand toe gaan of op ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, Umkomaas

'n Luukse gastehuis in 'n parkagtige tuin met twee swembaddens, in die middel van Umkomaas. Die hele eiendom het 'n veiligheidsomheining en veilige parkeringop die terrein. Al 12 kamers is en suite en het lugversor...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 27 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Umkomaas

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Eden River Lodge is aan die oewer van die Mahlongwa-rivier in Scottburgh aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied 'n landelike toevlugsoord met die gerief van al die nabygeleë geriewe. Eden River Lodge spog met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
B&B in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Gee Wizz B&B and Self-catering is in die Suidkusdorpie Scottburgh geleë. Die huis is naby besienswaardighede, soos die T.C. Robertson Natuurreservaat, Scottburgh-strandkroeg, Crocworld Conservation Centre, Shark Ca...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 300
R1 083
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Bare Feet Retreat B&B is ’n klein, unieke B&B in die pragtige buurt Freeland Park, Scottburgh. Die verblyf bied ’n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan en Aliwal Shoal-koraalrif, 1 van die top 10-duikplekke...


B&Bs binne 50 km vanaf Umkomaas

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Hierdie klassieke Scottburgh-tuiste is uniek versier en bied gerieflike verblyf en 'n huislike atmosfeer met persoonlike aandag aan detail en ouwêreldse gasvryheid. Ambercrest Guesthouse and Self-Catering is in 200...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Winklespruit, Amanzimtoti

Marmin B&B bied B&B-verblyf in Winklespruit, 'n klein kusdorpie noord van die Ilovorivier-monding in KwaZulu-Natal. Marmin B&B het 2 eenhede wat geskik is vir 12. Marmin is geskik vir 8 gaste en beskik oor 2 apa...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van die Galleria Winkelsentrum af, en net 7 km van Crocworld af wat dit die perfekte verblyf maak as jy ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray is in ’n stil doodloopstraat in Warner Beach aan die suidelike grens van Durban se metropool geleë. Die woonstel is in ’n tropiese tuin met direkte toegang tot die strand. Verblyf word gebied in 3 B&B...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Tradewinds Lodge is teen die Indiese Oseaan aan die Sonskynkus geleë. Dit kyk oor die golwe en Pompanabaai. Die lodge is net 20 minute van Durban se middestad af geleë. Ervaar 'n aangename styl van gasvryheid waar...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

AT Ruach bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in Amanzimtoti. Die eenhede, Daniel en Ester, het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Beddegoed...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Palm Lodge skuil in die hartjie van Amanzimtoti, 'n kusdorpie met 'n subtropiese klimaat en uitgestrekte goue strande. Dis veral gewild onder branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal Shoal net lang...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Heleen's B&B bied ruim kamers met 'n en suite-badkamer (met 'n stort), perfek vir 2 gaste per kamer. Dit word omring met bome wat aan die kamer 'n plattelandse gevoel gee. Die deur maak oop op die swembad-area. Gast...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
B&B in Pennington, KwaZulu-Natal

Ironwood Lodge bied ontspanne verblyf en vriendelike en opregte gasvryheid. Dié lodge is loopafstand vanaf die strand en is in Pennington, wat 45 minute suid van Durban is geleë. Daar is pragtige see-uitsigte. I...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Umkomaas B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Umkomaas akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Umkomaas akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za