Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (34)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Upper Gardens

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Upper Gardens van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Upper Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Upper Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upper Gardens selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upper Gardens Selfsorg-eenhede

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Upper Gardens

VIP Cape Lodge is 'n privaat gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dit is die ideale plek om tuis te gaan terwyl jy Kaapstad en die omliggende omgewing verken. Die eienaar bly in die boonste e...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R633
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens

9 on Camp Apartments is 'n ruim en stylvolle selfsorgwoonstel naby gewilde toeriste-aantreklikhede soos Tafelberg en die V&A Waterfront. Die woonstel is in Kaapstad se middestad geleë in die modieuse buurt, Gardens...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Upper Gardens

16 on Derwent 'n stylvolle, Victoriaanse selfsorg-stadshuis wat onlangs opgeknap is met 'n Skandinawiese retro-ontwerp. Die huis is sentraal in Tamboerskloof geleë, net 200 m van die lewendige Kloofstraat af met mo...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuine, Upper Gardens

105 Kloofnek is 'n vakansiehuis naby die voet van Tafelberg in Tuine, 'n pragtige voorstad met klein woonstelblokke, Victoriaanse kothuise en allerlei eetplekke en winkels. Dié smaakvolle huis bied slaapplek aan 6...

Vanaf
R4 531
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Upper Gardens

Victorian Delight is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Gardens, Kaapstad. Dié eklektiese dubbelverdiepinghuis spog met houtvloere, matte, Marokkaanse mosaïekwerk, en dis ook lekker naby die besienswaardighede in di...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Upper Gardens

3 on Derwent is 'n smaakvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine in Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby 'n rits sake- en ontspanningsgeriewe in die middestad. Die woonstel is op die grondvloe...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Upper Gardens

Africa Cape Villa bied selfsorgverblyf in 'n stil en sonderlinge doodloopstraat naby die middestap. Daar is veilige parkeerplek en toegang tot 'n swembad en braai-area is beskikbaar. Dié dubbelverdieping-villa het...

Vanaf
R32 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Upper Gardens

Kaapzicht is 'n mooi gemeubileerde 5 slaapkamer-villa met asemrowende uitsigte van die stad, Leeukop en Seinheuwel. Kaapzicht is in die vooraanstaande woonbuurt van Higgovale geleë en spog met moderne argitektuur, ...

Vanaf
R33 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Upper Gardens

Cape Kloof is 'n pragtige vierslaapkamerhuis in een van die mees prominente strate in Kaapstad. Die ontwerp beoog om staduitsigte te raam met Leeukop en Tafelberg aan die sy en agterkant van die eiendom. Cape Kloof ...

Vanaf
R6 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tuine, Upper Gardens

Newport Villa is 'n pragtige versierde huis met 'n uitsig op die berge en is in Gardens geleë. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Dié huis is gerieflike gemeubileer vir 'n familie of 4 paartjies en beskik oor 4 slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Upper Gardens selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Upper Gardens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Upper Gardens akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za