Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Gastehuise binne 10 km vanaf V & A Waterfront

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Dunkley House is onder die berg in die hartjie van Kaapstad se Victoriaanse hoekie geleë. Ons is stapafstand van 'n paar van Kaapstad se voorste restaurante, soos Aubergine en Maria's Greek Restaurant, geleë. Dit ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 199
R959
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Six on Scott is ideaal geleë vir toeriste en sakereisigers. Dit is slegs 20 minute vanaf die lughawe en is naby die middestad. Al die vernaamste plekke van belang, Kaapstad se mooiste strande en 'n groot verskeiden...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Casa 66 bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg en Leeukop. Hierdie 120 jaaroue huis is ideaal geleë naby die busroetes in die omtrek. Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekam...

25% af Aanbod!
VanafR865
R606
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Sweet Orange is 'n klassieke Victoriaanse huis wat in die vroeë 1900's gebou is in Seepunt, een van die gewildste woonbuurte aan die Atlantiese kus. Die houtvloere, plafonne, vensters en deure is lieflik en stylvo...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Radium Hall Guest House is geleë teen Leeukop se hang by Kaapstad en het asemrowende uitsigte op Tafelberg. Hierdie moderne huis is onlangs gebou en stylvol versier met 'n eenvoudige moderne argitektuur, pragtige a...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Jardin d’ébèneBoutique Gastehuis is geleë in 'n ou Kaap-Hollandse opstal wat noukeurig opgeknap en versier is deur die eienaars in 'n verfynde kontemporêre Afrikana-styl. Die gastehuis is die ideale beginpun...

25% af Aanbod!
VanafR1 255
R753
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Sweet Ocean View Gastehuis is in Seepunt in Kaapstad. Verblyf word gebied in 'n pragtige Kaapse herehuis wat spog met 'n stylvolle, moderne interieur. Elk van die 4 kamers is uniek ingerig en beskik oor 'n en suit...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

The Lions is 'n ruim en onlangs opgeknapte dubbelverdieping, Victoriaanse instansie geleë in die boomryke voorstad van Tamboerskloof wat pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop bied. Ons het die huis se ouwêre...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Villa Rosa is 'n bekoorlike Victoriaanse villa wat onder Leeukop se wakende oog geleë is. Hierdie boetiekverblyf is perfek in Seepunt, 'n gerieflike stappie van die strand af. Ons bied gemaklike beddens met uitstek...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die V & A Waterfront gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele V & A Waterfront akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte V & A Waterfront akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za