Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle

Hotelle binne 10 km vanaf V & A Waterfront

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fresnaye, Wes-Kaap

Die Grande Kloof Boutique Hotel word privaat besit en bestuur en is 'n lieflike vakansiebestemming in die luukse woonbuurt Fresnaye aan die Atlantiese kus van Kaapstad. Daar is 27 eenhede met slaapplek vir altesaam...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bantrybaai, Wes-Kaap

Compass House Boutique Hotel is 'n modieuse B&B in Bantrybaai, Kaapstad. Dié gastehuis bied prentjiemooi uitsigte van die Atlantiese Oseaan en die area. Verblyf by Compass Boutique Hotel beskik oor 15 suites wat ...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Clifton, Wes-Kaap

21 Nettleton is 'n luukse boetiekhotel wat B&B-verblyf bied en in die luukse Clifton in Kaapstad geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ' luukse oornagstop op na verskeie besienswaardighede aan die Atlant...

Vanaf
R2 210
per nag, vir 2 mense
Hotel in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach Hotel is reg op die strand in Milnerton geleë, en kyk oor die see, die stad en Tafelberg uit. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na ...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 990
R1 327
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Retreat is 'n luukse boetiekhotel in Kampsbaai, 'n buurt in Kaapstad wat veral bekend is vir sy pragtige strande, prentjiemooi landskappe, restaurante, luukse huise en naglewe. Dit is die perfekte wegbreek...

33% af Winteraanbod!
VanafR2 150
R1 433
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Bay Hotel is in Kampsbaai geleë. Dié stad is veral bekend vir sy goeie klimaat, natuurtonele, ongerepte strande, markies, fauna, flora en die ikoniese Tafelberg en Robbeneiland. Dit is ideaal vir gaste wat op ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

Die luukse Primi Royal is naby Kampsbaai se 'Goue Myl' op die Atlantiese Kuslyn geleë - Kaapstad se mees gesogte ligging aan die kus. Dit is slegs 100 m van die strand af met Tafelberg as majestueuse agtergrond en ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kampsbaai se getypoel, die strand, restaurante en winkels geleë. Verblyf word in 19 unieke kamers aange...

Vanaf
R2 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Century City, Wes-Kaap

Manhattan Suites & Conferencing is aan die oewer van die kanaal in Century City, Kaapstad, geleë. Ons bied luukse hotel-styl akkommodasie 'n kort rit van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Middestad af. Die hot...

45% af Winteraanbod!
VanafR2 300
R1 265
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad, Wes-Kaap

Bliss Boutique Hotel bied prentjiemooi strandfront-verblyf in Sunset Beach. Dit word omring deur natuurlike fynbos en het 'n privaat plankpaadjie wat na die strand lei. Die boetiekhotel bied onbelemmerde uitsigte op...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die V & A Waterfront hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele V & A Waterfront akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte V & A Waterfront akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za