Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Selfsorg-eenhede

32 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
25% af Winteraanbod!
VanafR2 200
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Waterfront Village is teen die water in die prentjiemooi marina van die V&A Waterfront geleë. Dit is langs die Cape Grace Hotel en die One&Only en bied die luukse van 'n hotel met die vryheid van superieure woonste...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

AM 408 Kylemore is 'n smaakvol versierde woonstel in die V&A Waterfront se marina. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander besienswaardighede in Kaapstad. Die wo...

Vanaf
R1 399
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, V & A Waterfront

Dié weelderige woonstelblok is ideaal geleë op die randjie van die V&A Waterfront binne die omtrek van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit bied 'n 360°-uitsig oor die Moederstad se beste besienswa...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment is in die Marina Residential Apartments geleë en naby die beste fynproewerrestaurante en opwindende naglewe wat Kaapstad het. Die luukse en gerieflik hoekwoonstel het 'n st...

Vanaf
R5 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in V & A Waterfront

Pembroke 207 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die gewilde V&A Waterfront. Pembroke 207 is 'n unieke woonstel waar kunstige uitdrukkings met art-deco ontmoet om 'n luukse drieslaapkamerwoonstel te skep. Hierdie hoekw...

Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in V & A Waterfront

Pembroke 203 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die gewilde V&A Waterfront. Hierdie moderne woonstel bied uitsigte oor die hawe en kanale aan die een kant en uitsigte oor die seiljagte en Tafelbaai aan die ander kant....

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Waterfront Stays 102 is 'n luukse woonstel in die Altmore-kompleks reg langs die water in die hartjie van die V&A Waterfront in Kaapstad. Die Altmore-kompleks is tussen die 5-ster-hotel, The One and Only, en die Cap...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Strandgebied, V & A Waterfront

702 Canal Quays is 'n selfsorgwoonstel met 'n oopplan-ontwerp wat stylvol gemeubileer is op die Canal Quays-kompleks se sewende verdieping. Dié kompleks is op die Roggebaaikanaal, tussen die V&A Waterfront en Kaaps...

Vanaf
R3 520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Lawhill Luxury Apartments bied luukse selfsorgwoonstelle in die V&A Waterfront wat in die hartjie van die stad se geskiedkundige hawe geleë is. Die woonstelle is privaat, maar is tog stapafstand van die Waterfront ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Pembroke 108 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die gewilde V&A Waterfront. Die woonstel is minimaal en stylvol versier, en spog met klassieke, dog moderne dekor met 'n lieflike kombinasie van oop spasies en klassieke...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die V & A Waterfront selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele V & A Waterfront akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte V & A Waterfront akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]