Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
Wildsplase (14)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Vaalwater

4.1 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Vaalwater van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Vaalwater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Vaalwater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vaalwater gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vaalwater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vaalwater Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Vaalwater

Die Orchid Gastehuis is in die hartjie van die Waterberg, in die dorpie Vaalwater geleë. Dis ideaal op pad na Lephalale (Ellisras) en Botswana (Stockpoort Grenspos), 2 ure se ry vanaf Pretoria, en 'n uur vanaf Le...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vaalwater

Chateau de Bosveld is op die R33 net buite Vaalwater in die Waterberg-omgewing. Dis 'n ruim huis met 'n koloniale styl en 'n stoep wat om die huis strek. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan di...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 33 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Vaalwater

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterberg, Limpopo

Geluksfontein Goat Cheese Farm is op die R33 tussen Vaalwater en Modimolle geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n naweekwegbreek of oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 verbinde eenhede, elkeen met sy eie ingan...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Metsi Metsi is 10 km buite Modimolle geleë en bied verblyf in ’n gastehuis met 6 slaapkamers en ’n kampeerplek. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n wegbreek in die rustige bosveld, weg van di...


Gastehuise binne 100 km vanaf Vaalwater

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Schamach Guest Farm is op 'n wildplaas in die hartjie van die Waterberge geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 rondawels en 1 selfsorghuis. Die hoofhuis bied slaapplek aan 12 gaste op 2 verdieping en beskik oor 4 slaa...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Gastehuis in Naboomspruit, Mookgopong

Stoneridge Venue and Guest Farm bied 'n gesinsplaaskothuis in Waterberg, Limpopo. Die huis het slaapplek vir 11 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het slaapplek vir 3 mense en het 'n dubbelbed, 'n enkelb...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Bokmakierie Place is 'n pragtige gastehuis op die Koro Creek Gholflandgoed. Dié landgoed is in Modimolle, noord van Bela-Bela. Doendinge op die landgoed sluit gholf, voëlkyk, natuurwandels, fietsry, swem, perdry e...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

7th Hole Golf Lodge is in die Koro Creek Golflandgoed in die Limpopo Waterberg in Modimolle geleë. 7th Hole Golf Lodge bied gehalte verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of oornag gaste wat net 'n bietjie uit die...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Villa Bothania Guest House is in Modimolle geleë. Besienswaardighede in die area sluit Waterberg Zipline Adventures, Koro Creek Gholflandgoed, Aardwold Adventures en Bateleur Natuurreservaat in. Verblyf bestaan ui...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Kom geniet jou verblyf met jou vriendelike gasheer en gasvrou in een van ons chalets of een van ons ruim kamers met private ingange. Elk met en suite-badkamer, lugversorging, DStv, toiletgeriewe, klein yskas, mikrog...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Boshoff Guesthouse is in die dorpie, Modimolle in die Waterberge van Limpopo geleë. Dié gastehuis het slaapplek vir 11 gaste in 4 ruim kamers wat elkeen ingerig is met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en enkelbedde...

Vanaf
R916
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Op De Hoek Gastehuis is in Modemolle en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Die gastehuis het 4 slaapkamers waarvan 2 met dubbelbeddens en 2 met 2 driekwartbeddens ingerig is. Die gesins-ee...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Jean-Alno Gastehuis is in die dorpie Modimolle in die Waterbergstreek van Limpopo. Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 ruim slaapkamers wat toegerus is met enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Die ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Amonelle Gastehuis bied gerieflike kamers vir reisigers in Modimolle. Die gastehuis het 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste in elk. Die kamers het elkeen 'n bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. El...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Mapo Zulu Lodge is in die dorp Modimolle in Suid-Afrika se Limpopo-provinsie geleë en ons bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Ons bied verblyf in 6 en suite-kamers. Da...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Die Ou Kuierstoep Gastehuis bied 'n rustige, unieke wegbreekplek in die Bosveld vir die hele gesin. Die Ou Kuierstoep Gastehuis bied verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers en toeriste wat op pad is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Ontsnap na die Gorgeous Gecko Gastehuis in die hartjie van die bosveld. In hierdie rustige wêreld van luuksheid en gemak, net 90 minute van Gauteng af, kan jy vergeet van die gewoel van die stadslewe. Al ons kamer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Thaba Pitsi Safari Lodge Self-catering Units lê in die Waterberge naby Bela-Bela in Limpopo. Thaba Pitsi is 'n privaat 500 hektaar wildreservaat. Dis net 2 ure vanaf Johannesburg en minder as 'n uur en 'n half vana...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naboomspruit, Mookgopong

Afrique du Sud Guesthouse is in die dorp Mookgophong (voorheen bekend as Nabbomspruit) geleë. Dié gastehuis is 45 km suidwes van Mokopane/Potgietersrus en die ideale oorstopplek op pad na Botswana, Zimbabwe en die...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mookgopong, Naboomspruit

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was. Daar is 9 kamers met privaat badkamers en van die kamers kan saam bespreek word vir 'n gesin van 4. Die kamers he...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Vaalwater gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Vaalwater akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vaalwater akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za