Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (34)
Wildsplase (18)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Vaalwater

4.1 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Vaalwater van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Vaalwater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Vaalwater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vaalwater wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vaalwater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vaalwater Wildsplase

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
30% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R665
per nag (plek vir 4)
Lodge in Vaalwater

Mashudu Private Game Lodge is 45 km vanaf Nylstroom en is ideaal vir 'n troue, konferensie, 'n naweek of 'n wegbreek in die middel van die week. Dié lodge bied verblyf in 'n bos-tent of 'n kamer. 'n Yskassie, tee-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R8 100
per nag, vir 8 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Wildeman Stories Wildsplaas bied ontspanne plaasverblyf sowat 35 km vanaf Vaalwater. Verblyf word in 2 losstaande chalets gebied wat as geheel bespreek word. Chalet 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vaalwater

Wilde Avontuur is sowat 2 uur noord van Pretoria en net buite Vaalwater. Dié lodge skakel in by die omliggende area en die graska-konstruksie is uit plaaslike materiaal gemaak. Daar is 9 en suite-kamers met slaap...

Vanaf
R4 560
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Bushwa Game Lodge is 'n luukse wildlodge in privaat besit, hoog op 'n koppie met 'n uitstekende uitsig op die Waterberge. Die lodge is in 'n privaat malaria-vry reservaat in die Groter Waterberg-biosfeer in Limpopo ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Grootwater Game Reserve is in die bekende Waterberg-biosfeer geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Die kraal het 2 houthuisies, elk met 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamers het elk 2 d...

Naweek-aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R867
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Okanti Lodge is buite Vaalwater, Limpopo, op die Melkrivierpad geleë. Die lodge bied gehalteverblyf op 'n 1000 hektaar wildsplaas. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek vir natuurliefhebbers en avontuurlustige reisig...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Afrikan Sunset is in die hartjie van die Waterberg-biosfeerreservaat, 22 km van Vaalwater en 221 km van Pretoria af. Dié lieflike lodge bied asemrowende uitsigte oor die savanne en hier kan gaste die stilte van die...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Jugomaro Predator Park bied gaste-chalets op 'n privaat plaas sowat 5,5 km vanaf Vaalwater-sentraal. Die plaas is die tuiste van wilde diere waarna die eienaars omsien. Verblyf by Jugomaro Predator Park beskik oor...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Vaalwater

Olievenhoutsrus Guest & Game Farm is uiters gewild onder landreisigers en besigheidsreisigers, sowel as families met kinders. Daar word gereeld wild gesien en selfs foto-geleenthede van binne die lodge en dit maak d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater

Kudu Khaki is 'n lodge in die Vaalwater-omgewing en is deel van die Waterberg-biosfeer. Die lodge is 35 km noord vanaf Vaalwater op die R33 geleë - ideaal vir 'n naweekwegbreek. Kudu Khaki het 4 rondawels op die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vaalwater wildsplase blad - loer bietjie na ons groot reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Vaalwater akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vaalwater akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]