Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Hoedspruit (109)
Letsitele (2)
Ohrigstad (2)
Phalaborwa (46)
Tzaneen (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (309)
B&Bs (22)
Wildsplase (99)
Hotelle (5)
Gastehuise (46)
Selfsorg-eenhede (137)

Resensies van Vallei Van Die Olifante

4.3 / 5  
volgens 584 resensies
Lees regte resensies van Vallei Van Die Olifante van 584 geverifieerde gaste.
Indien jy Vallei Van Die Olifante besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Vallei Van Die Olifante.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van Die Olifante B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of The Olifants Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van Die Olifante B&Bs

22 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur pragtige tuine en is op die gesogte groenbelt op die Hoedspruit Wildlife-landgoed geleë. Verblyf word gebied in die Nyaleti Lodge en die Nyaleti Villa, w...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Kokkariba Gastehuis is in Hoedspruit en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin en diegene wat ander besienswaardighede in die area wil verken. Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelverdieping-gastehuis met k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Switsongo Boutique Bed and Breakfast is smaakvol versier en in Hoedspruit Wildlandgoed. Dié landgoed is in Suid-Afrika se wildkyk-hartland. Dis 'n omgewing wat spog met die Groot 5, pragtige voëllewe, plante en re...

45% af Aanbod!
VanafR1 150
R633
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Outlook Lodge Masorini bied B&B-verblyf en is sowat 8 km van Phalaborwa af. Die lodge is ook 11 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af. Outlook Lodge Masorini beskik oor 8 standaardkamers. Elke kamer het 2 ...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Loerie Lodge Guest House bied B&B-verblyf in Phalaborwa en is naby die Phalaborwa-Krugerhek, die Gateway Lughawe, winkelsentrums, industriële mynbedrywighede en die Krugerwildtuin se hoofhek. Die gastehuis het ver...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in George's Vallei, Vallei van die Olifante

Granny Dot's Country Spot is op 'n 28 hektaar-heuwel in die boerderygemeenskap van Agatha geleë. Agatha is ongeveer 17 km vanaf Tzaneen en het 'n uitsig op die Wolkberge. Dié landelike toevlug bied 'n opgeknapte g...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Vallei van die Olifante

St George's Guest House is op die pragtige Pusela-plaas, reg langs George's Valley-weg op die R528 geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagstop naby die dorp en ander besienswaardighede in die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Selati Guest House is in Phalaborwa en bied verblyf met 'n swembad en braaigeriewe in 'n lieflike tuin. Die instansie is ongeveer 4 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Verblyf is beskikbaar in 7 standaar...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Clivia Kothuis is op 'n plaas geleë, sowat 7 km buite Hoedspruit en is die ideale oorstopplek wanneer jy na die Kruger Wildtuin reis. Ons bied 4 eenhede wat in die tuin geleë is. Elke eenheid het sy eie en suite-...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Blue Cottages Country House is aan die voet van die Drakensberge omtrent 20 minute van Hoedspruit af en 45 minute van die Krugerwildtuin (die hartjie van die Groot 5-wêreld) af geleë. Blue Cottages is ideaal gele...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vallei van die Olifante B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Vallei van die Olifante akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vallei van die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za