Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Hoedspruit (111)
Letsitele (2)
Ohrigstad (2)
Phalaborwa (46)
Tzaneen (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (310)
B&Bs (23)
Wildsplase (101)
Hotelle (5)
Gastehuise (44)
Selfsorg-eenhede (137)

Resensies van Vallei Van Die Olifante

4.3 / 5  
volgens 600 resensies
Lees regte resensies van Vallei Van Die Olifante van 600 geverifieerde gaste.
Indien jy Vallei Van Die Olifante besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Vallei Van Die Olifante.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van Die Olifante gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of The Olifants Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van Die Olifante Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

At Rest Bushstay is op die Hoedspruit Wildlife-landgoed geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin. Die stil deel van die dorp gun gaste 'n rustige geleentheid voordat die park aang...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Hatbrooke Lodge is in die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Daar is verskeie wild wat vrylik op die landgoed rondloop. Die lodge beskik oor 3 kamers wat elkeen met 2 driekwartbeddens ingerig is en 'n en suite-badk...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in Balule Natuurreservaat, Vallei van die Olifante

Leopard Rock Lodge is op ’n natuurreservaat tussen Hoedspruit en Phalaborwa geleë. Die landgoed is lekker naby die Phalaborwa Hek van die Krugerwildtuin. Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste in 5 slaapkamers....

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Vallei van die Olifante

Blue Bell is 'n klein gastehuis in Tzaneen se middedorp. Dit is naby al die restaurante, Mediclinic en die sakekern. Verblyf word gebied in 4 en suite-slaapkamers, elk ingerig met 'n platskerm-TV met DStv. Elke k...

15% af Aanbod!
VanafR780
R624
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Aloes Bush Stay bied rustige gastekamerverblyf in 'n privaat huis op die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Dit is sommer op die Krugerwuildtuin se voorstoep. Die kamer het al die nodige toebehore vir 'n rustige wegbr...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Vallei van die Olifante

Tzaneen ArborPark Lodge is 'n stylvolle lodge in die prentjiemooi dorpie, Tzaneen, in die Limpopo-provinsie. Die lodge is in 'n stil woonbuurt in Tzaneen geleë en is slegs 'n paar minute vanaf die sentrale sakegebi...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Ujabule Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n lekker afgesonderde gevoel. Tog is jy net 'n paar minute van die dorpie Hoedspruit se winkels en restaurante. Elke privaat suite smelt pragtig met die omge...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Loerie Lodge Corporate Guest House bied B&B in Phalaborwa. Dis naby Phalaborwa Kruger Park, Gateway Lughawe, winkelsentrums en ander inkopieplekke, industriële- en mynbou-ondernemings, en die Krugerwildtuin se hoo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Vallei van die Olifante

Lullaby Guesthouse is ’n unieke, stylvolle instansie in Aqua Park, ’n stil en rustige voorstad in Tzaneen. Die gastehuis is minder as 800 m vanaf Tzaneen Lifestyle Centre, wat verskeie winkels soos Food Lovers M...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Loerie Guest House bied B&B-akkommodasie in Hoedspruit aan die voet van die Drakensberge in Limpopo. Dis die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na gerieflike 3-ster-akkommodasie en ons ligging is perfek vir sak...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Vallei van die Olifante gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Vallei van die Olifante akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vallei van die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za