Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Hoedspruit (104)
Letsitele (2)
Ohrigstad (2)
Phalaborwa (45)
Tzaneen (37)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (303)
B&Bs (22)
Wildsplase (100)
Hotelle (6)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (133)

Resensies van Vallei Van Die Olifante

4.3 / 5  
volgens 610 resensies
Lees regte resensies van Vallei Van Die Olifante van 610 geverifieerde gaste.
Indien jy Vallei Van Die Olifante besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Vallei Van Die Olifante.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van Die Olifante wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of The Olifants Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van Die Olifante Wildsplase

57 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

The Bushbabies is 'n luukse eliteselfsorg-lodge met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 op die Hoedspruit Wildlife Estate met 'n uitsig oor die groengordel. Die lodge is smaakvol gemeubileer en al die kamers het lugv...

25% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 163
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Leopard's Lair Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied 'n opwindende Bosveld-ervaring in Limpopo in die Laeveld. Die landgoed is 400 hektaar groot en die ideale bestemming vir gaste wat op soek i...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Bushbaby River Lodge is in die eksklusiewe deel van die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Die lodge is ideaal vir woudliefhebbers, bied ongelooflike voëllewe en diere soos njalas, koedoes, duikers, renosters, wate...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Thornhill Safari Lodge is geleë binne die groter Krugerwildtuin se ekosisteem, slegs 40 km van wildtuin se Orpen-hek. Dié omgewing is een van die voorste bestemmings vir eko-toeriste en die uitsigte op die Drakens...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Tshukudu Game Lodge is in 'n privaat wildreservaat van 3800 hektaar geleë en grens aan die gewilde Krugerwildtuin. Die lodge bied lieflike uitsigte oor die Drakensberge en jy kan 'n groot verskeidenheid wild, inslu...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Die African Rock Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, sowat 30 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié lodge is eksklusief en in Afrika-styl gebou. Daar is Deluxe-kamers en ’n Gesinseenheid. Gerie...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 008
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Balule Natuurreservaat, Vallei van die Olifante

Raptor Retreat Game Lodge is in Hoedspruit in Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, wildkyk, safaris en besienswaardighede soos die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, Hoedspruit Endangered S...

Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Khaya Ndlovu Manor House is tussen die akasia- maroelabome weggesteek op die Khaya Ndlovu Wildreservaat in 'n 15 000 hektaar-bewarea die Blue Canyon Conservancy, net 3 km buite Hoedspruit. Dié luukse lodge bied ve...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 100
R1 470
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Shikwari Game Reserve bied 2 kampe op die reservaat naby Kruger Park en die Panoramaroete. Die reservaat het kameelperde, sebras, wildebeeste, koedoes, rooibokke, njalas, waterbokke, bosbokke, duikers, steenbokke, v...

Vanaf
R3 398
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante

Kilima Private Game Reserve and Spa is op Roete 71 op pad na Mosambiek naby die Krugerwildtuin geleë. Die wildreservaat bied 'n luukse bosveld-ervaring aan die voet van die Murchinson-berge waar gaste skaars wild e...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vallei van die Olifante

Mbbavala Lodge is in die Vallei van Olifante in Phalaborwa-omgewing op pad na die Krugerwildtuin geleë. Die privaat reservaat is deel van die sitrusprojek - Soleil Sitrus, wat in samewerking met die Mashishimale...

Vanaf
R2 995
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Sunset Game Lodge is in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo, sowat 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë. Dié lodge het 7 kamers wat elkeen uniek versier is en slaapplek vir tot 16 gaste b...

20% af Laaste Kans!
VanafR3 150
R2 520
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Makuwa Safari Lodge is in die Groter Krugerwildtuin sowat 20 km van die Orpenhek af geleë. Makuwa Safari Lodge is die ideale basis vanwaar gaste die Krugerwildtuin en die omliggende areas van Mpumalanga kan verken....

Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Balule Bushveld Safari Lodge is in 'n privaat natuurreservaat geleë en vorm deel van die groter Krugerwildtuin naby Phalaborwa. Let asb. daarop dat daar geen heining tussen die reservaat en die Krugerwildtuin is ni...

Vanaf
R3 570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Moholoholo Forest Camp lê in die skadu van die majestueuse Drakensberge en is 'n intieme lodge tussen Afrika se massiewe kinabome wat die tuiste van 'n verskeidenheid voël- en dierspesies is. Die Forest Camp en di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Welkom by die Vallei van die Olifante wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Vallei van die Olifante akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vallei van die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za