Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Riebeeckstrand

14 Penguin Place Melkbosstrand bied gemaklike verblyf met see-uitsigte. Die verblyf is in 'n residensiële huis reg langs Melkbosstrand se strand geleë en bied dus direkte toegang tot die strand. 14 Penguin Place ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Van Riebeeckstrand

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Dié villa op die strand met asemrowende uitsigte oor die oseaan, Tafelberg en Robbeneiland, bied die oordeelkundige reisiger al die luukshede, warm gasvryheid en persoonlike diens in 'n privaat omgewing. Ontspan n...

20% af Winteraanbod!
VanafR980
R784
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

'n Warm verwelkoming wag op jou hier by 4-ster-Orange Inn. Dit is net 'n kort entjie se ry van Kaapstad se middestad af in Melkbosstrand geleë wat vernoem is na die melkhoutbome wat in die noorde van die dorpie gro...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Gerieflik geleë in die hartjie van hierdie kusdorpie, slegs 100m van die strand, bied Eden Africa Guest Lodge 'n toevlugsoor van die daaglikse druk en stres van die lewe. Op die boonste vlak, is die sitkamer toege...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

@Hello Apartment is in die kusdorp Melkbosstrand. Dié gastekamer het 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese kombers, waaier en WiFi. Daar is 'n dubbelbed en ka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosstrand kyk uit oor Tafelberg en Robbeneiland, en is een van die gewildste strande aan die Weskus. Dié gastehuis is nuut opgeknap en bied verskillende kamers wat toegerus is met alles wat nodig is. Ons vrie...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Two Owls Guest House is in Melkbosstrand geleë, 'n stil seekant-dorpie net 30 km van Kaapstad af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid na aan verskeie doendinge. Two Owls...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Atlantic Beach Golf Estate, Wes-Kaap

Sweet Dreams Guesthouse is in die Atlantic Beach Estate in die kusdorpie Melkbosstrand geleë. Dié landgoed lê op 'n 18-putjie-gholfbaan. Die Sea Hare-huis het 3 verdiepings en 3 en suite-slaapkamers. Die eerste...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Big Bay, Wes-Kaap

Grazia Dal Cielo is 'n outentieke gastehuis in 'n Italiaanse styl wat selfsorgverblyf bied in Big Bay, 'n stil buurt van Bloubergstrand. Blouberg is bekend vir sy pragtige sandstrand en sy asemrowende uitsigte op Ta...


Gastehuise binne 50 km vanaf Van Riebeeckstrand

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Small Bay Guest House is geleë in die pragtige en luukse Blouberg, Kaapstad, (langs die Blue Peter Hotel) en slegs meters van die strand af. Ons ligging is ideaal vir gaste wat strandlangs na verskeie restaurante,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za