Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 72 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 72 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Leeward Lodge is in Melkbosstrand aan die Weskus geleë. Die Atlantic Beach Gholflandgoed, Koeberg Natuurreservaat en die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum is net om die draai. Die lodge bestaan uit 2 aparte selfsorg-ee...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Bord De Mer is Frans vir "langs die see". Dit is perfek vir diegene wat hou van vlieërbranderry en seilplankry en het direkte toegang tot die strand wat net 100 m weg is. Die netjiese, groot woonstel is in 'n doodl...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR940
R846
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

C'est La Vie Self Catering Apartment is in Van Riebeeck Strand geleë en is sowat 250 m van die strand af. Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Ralph's Place is 'n gastekamer in 'n eienaar se huis op die strandfront in Van Riebeeckstrand, net 'n entjie vanaf Melkbosstrand. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir gaste om te ontspan, stap op die strand, vlieërpla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Island View A10 is smaakvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Melkbosstrand. Dié kusdorpie is bekend vir sy witsandstrande, seekos-restaurante, voetslaanroetes, golwende duine en asemrowende berguitsigte. Die w...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

The Palms is in die kusarea Van Riebeeckstrand langs Melkbosstrand geleë. Dié selfsorgwoonstel is net 40 m van die strand af. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuis, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kom...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

KiewietKamer is ’n nuwe selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Melkbosstrand. Dit is 100 m vanaf die strand wat deur ’n privaat serwituutpaadjie bereik kan word. Die eenheid het ’n privaat-ingang en 1 slaapkamer met...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Melkbos Home is in Melkbosstrand geleë en dit bied ruim, veilige en gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die huis is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe en dit is net 'n kort entjie van di...

Vanaf
R2 502
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Hierdie pragtige huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is in 'n stil doodloopstraat in die idilliese Van Riebeeckstrand geleë. Dis onlangs opgeknap om by ons buitelug-leefstyl te pas. Daar is oorgenoeg stoorplek v...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

38 Seagull is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat, aparte ingang in die eienaar se huis in Melkbosstrand. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste of 'n individu wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek, naby die strand ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za