Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Van Riebeeck Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n kompleks in Melkbosstrand. Van Riebeeck Chalet is 'n tipiese gastehuis met 'n lang stoep wat 'n gedeeltelike uitsig oor die Atlantie...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

The Palms is 'n selfsorgwoonstel net 40 m van die strand af in die kusgebied Van Riebeeckstrand langs Melkbosstrand. Dié oopplan-woonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n y...

Vanaf
R2 502
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Hierdie pragtige huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is in 'n stil doodloopstraat in die idilliese Van Riebeeckstrand geleë. Dis onlangs opgeknap om by ons buitelug-leefstyl te pas. Daar is oorgenoeg stoorplek v...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Melkbos Ocean View is 'n selfsorgwoonstel met 'n asemrowende see-uitsig naby die strand in Melkbos. Die eenheid is op die boonste verdieping van 'n kompleks en bied privaatheid vir vakansiegangers. Dit beskik oor 2...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

38 Seagull is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat, aparte ingang in die eienaar se huis in Melkbosstrand. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste of 'n individu wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek, naby die strand ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Seagull's Nest is in Melkbosstrand geleë en bied gerieflike verblyf aan 7 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en handdoeke word gerieflikheidshalwe voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n k...

Verwyder Filters

Jy sien net 26 uit die moontlike 27 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Van Riebeeckstrand

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Sunsets at 10 on Strand is 'n bekoorlike, maar tog rustieke huis aan die seekant van Melkbosstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stadgedruis. Dié huis bied asemrowende ...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Duynefontein, Wes-Kaap

Die Plaashuis by die see en Melkboksie en is op 'n groot erf in Duynefontein, Melkbosstrand. Akkommodasie word gebied in 2 selfsorg-eenhede namens die Plaashuis en Melkboksie. Die Plaashuis het 6 slaapkamers wat 2...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melk’Bos Inn is 'n selfsorgwoonstelletjie op die eienaar se perseel in Melkbosstrand en sowat 120 m vanaf die seefront. Melkbosstrand is 'n lieflike dorpie by die see en is 10 km noord van Bloubergstrand en 30 km ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Diomede Close Family Home is in Melkbosstrand net 200 m vanaf die skoon, veilige swemstrand met lewensredders. Dit is ook naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede wat dit die ideale plek m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]