Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Van Riebeeckstrand

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Duynefontein, Wes-Kaap

NetReg is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 2 in Duynefontein. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Matras kan op versoek vir 'n derde gas of kind ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Beach Road Accommodation is 'n pragtige strandwoonstel wat op die eienaar se eiendom is. Die woonstel is in die kusdorp, Melkbosstrand naby die strand en restaurante geleë. Albei knus eenhede het 1 slaapkamer en s...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Mostertsaadjie is in Melkbosstrand en bied gesinsverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis aan die Kaapse Weskus. Die meeste van die kamers en die boonste en onderste patio spog met pragtige see-uitsigte. Die strand is sle...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Duynefontein, Wes-Kaap

4a Human Cresent is 'n losstaande selfsorgwoonstel 2 km van die strand af in Duynefontein in Melkbosstrand. Dit is ideaal geleë om Kaapstad te besoek en die Weskus te verken. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers....

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

A Room 2 Stay in is Melkbosstrand, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie. Dit is binne maklike bereik van die strand sowel as verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié kamer ...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Huisie By Die See bied gerieflike selfsorgverblyf net 80 m van die strand af in Melkbosstrand, 'n skilderagtige vissersdorpie wat ook bekendstaan as die toegangspoort tot die Weskus. Ons het 3 selfsorgkamers, 1 dak...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 350
R1 080
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Duynefontein, Wes-Kaap

Losperd Crescent Melkbosstrand is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in die stil woonbuurt, Duynefontein en is perfek vir 'n gesin van 6, paartjies of sakereisigers. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en dit d...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Die Slabber Huis is 'n historiese vakansiehuis in die bekende dorp Melkbosstrand. Die huis is oorkant 'n veilige swemstrand en het 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste kan op die stoep wat op die see uitkyk ontspan...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

3rd on 19th is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis naby die strand in Melkbosstrand. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is naby die dorp se geriewe. Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Tranquil Beach Apartment is in die hartjie van die kusdorpie Melkbosstrand geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tuinwoonstel, stapafstand van die strand af. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwass...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za