Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Van Riebeeckstrand

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Watersedge 22 is 'n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand – 'n kusdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is na aan die noorde van Big Bay en Bloubergstrand, 25 km vanaf Kaapstad en die Waterfront, asook 30 minute vanaf Ka...

Vanaf
R1 325
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Watersedge 21 is 'n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand, 'n kusdorpie en strand aan die Weskus van Suid-Afrika. Melkbosstrand is noord van Big Bay en Bloubergstrand, 25 km vanaf Kaapstad en die waterfront en 30 minut...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosstrand is 'n kusdorpie op die Weskus van Suid-Afrika, noord van Big Bay en Bloubergstrand, 25 km vanaf Kaapstad, die Waterfront en 30 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dit is 'n gemaklike selfsor...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 850
R1 665
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

4 On Beach is in Kusweg in Melkbosstrand geleë, stapafstand van die strand, winkels, restaurante en openbare vervoer. Die eenheid is op die eerste verdieping en bied ruim, rustige selfsorgverblyf. Verblyf word in...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

10 on 3rd Avenue - Cottage bied selfsorgverblyf in Melkbosstrand. Dit is 35 km noord van Kaapstad geleë en dié beskeie kusdorpie is bekend vir sy lang wit strand, seekosrestaurante, natuurwandelings, golwende duin...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Salty Kisses bied verblyf in 'n gerieflike selfsorghuis in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir paartjies, vriende en gesinne wat wil wegbreek en is net 800 m vanaf die strand. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

8 Atalanté is 'n selfsorg-dupleks vir 4 gaste, net 400 m vanaf die strand in Melkbosstrand. Die huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos Studio is 'n ruim selfsorg-eenheid op die eerste verdieping in 'n kompleks wat in die stil kusdorpie Melkbosstrand geleë is. Die woonstel bied uitstekende see-uitsig. Die ruim ateljeewoonstel is 'n oopplan...

20% af Winteraanbod!
VanafR995
R796
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Palm's Place is 'n pragtige in die rustige dorpie Melkbosstrand aan die Kaapse Weskus - net sowat 500 m vanaf die strand. Melkbosstrand is ongeveer 25 minute se ry vanaf die stad en is die ideale plek vir 'n ges...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Crisan is 'n drieslaapkamerwoonstel in Melkbosstrand, 'n kusdorpie en strand wat aan die suid-weskus van Suid-Afrika geleë is. Daar is slaapplek vir 6 mense in die eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koningingroo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za