Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Vanrhynsdorp

4 / 5  
volgens 237 resensies
Lees regte resensies van Vanrhynsdorp van 237 geverifieerde gaste.
Indien jy Vanrhynsdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Vanrhynsdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanrhynsdorp wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanrhynsdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanrhynsdorp Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge is in Vanrhynsdorp in die hartjie van Namakwaland geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Gifbergpas, die Kaapse Blommeroete, die Kokerboom Vetplantkwekery, die Ou Tronk Kwekery en die Knersvl...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge is geleë in Vanrhynsdorp en is die ideale oornagplek vir diegene wat reis tussen Kaapstad, Namibië, Springbok en Upington op die N7. Verblyf is beskikbaar in chalets wat elk slaapplek bied aan 2 to...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Vanrhynsdorp

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge is ideaal op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië geleë. Dis die perfekte oornagplek vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is omring deur die Maskam-berge en bied 'n rustig...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 800
R2 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weskus, Wes-Kaap

Oudrif Cederberg is 'n eko-lodge wat onafhanklik van die kragnetwerk is en alles insluit aan die oewer van die Doringrivier, 50 km vanaf Clanwilliam. Die lodge is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na s...


Wildsplase binne 100 km vanaf Vanrhynsdorp

15% af Aanbod!
VanafR5 790
R4 922
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clanwilliam, Sederberg

Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas met 'n pragtige uitsig op die Sederberge, minder as 7 km vanaf Clanwilliam geleë. Verblyf word in individueel versierde kamers wat gerieflik ingerig is gebied. Elke ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Citrusdal, Sederberg

Ukholo Lodge is op 'n lemoenplaas, 20 km van Citrusdal af, geleë. Ukholo word omring deur lemoenboorde en fynbos en bied verder geleentheid vir swem in rivierpoele, visvang, rotskuns, sonsondergangritte in die berg...


Wildsplase binne 200 km vanaf Vanrhynsdorp

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weskus, Wes-Kaap

Draaihoek Lodge & Restaurant is tussen Dwarskersbos en Elandsbaai geleë en bied verblyf wat ontbyt, sommige maaltye of alle maaltye insluit. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontspanning...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Citrusdal, Sederberg

Citrusdal is aan die oewers van die Olifantsrivier geleë, 'n uur-en-'n-half se ry vanaf Kaapstad op die N7. Dié dorpie is omring deur groen sitrusboorde en wingerde aan die voorheuwels van die majestueuse Sederber...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa Karoo, Noord-Kaap

Tankwa Tented Camp is op die plaas Stonehenge langs die R355 tussen Ceres en Calvinia. Die AfrikaBurn Fees vind jaarliks hier plaas. Ons het 13 permatente tente met 'n gemeenskaplike ablusieblok, 'n kampeerterrrein...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 9

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za