Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Vanrhynsdorp

4 / 5  
volgens 237 resensies
Lees regte resensies van Vanrhynsdorp van 237 geverifieerde gaste.
Indien jy Vanrhynsdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Vanrhynsdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanrhynsdorp selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanrhynsdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanrhynsdorp Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Botuin bied selfsorg-akkommodasie in kothuise op 'n olyfplaas van 5 hektaar aan die buitewyke van Vanrhynsdorp aan die voet van die Maskamberge. Die Troe-Troe-rivier loop deur die perseel. Dit is gewoonlik droog, ma...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat is 'n gerieflike eenheid in Vanrhynsdorp. Dit is die ideale oornagplekkie tydens die blommeseisoen. Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Maskam Gasteplaas is 6 km vanaf die N7 op die roete tussen die Kaap en Namibië geleë en is net 10 km vanaf Vanrhynsdorp. Dit is die ideale plek vir reisigers op die N7-hoofroete, sakelui in die gebied, toeriste om...

Vanaf
R180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Lankverwacht Guestfarm & Campsite bied gasteverblyf en kampeerplek op 'n 800 ha-plaas 20 km van Vanrhynsdorp af. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad. Verblyf by Lankver...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind is in die ou deel van Vanrhynsdorp in die Weskus geleë. Dit is loopafstand van die wêreldbekende Kokerboom- en vetplantkwekery af. Elke gaste-eenheid is volledig ingerig vir selfsorgverblyf en dit ...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Vanrhynsdorp

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Gifberg Holiday Farm is 'n oord 29 km vanaf Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap. Dié rustieke en rustige oord is die ideale wegbreekplek in die natuur. Verblyf word in 'n verskeidenheid selfsorghuise op die plaas gebied...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm bied selfsorg-plaasverblyf op 'n wynplaas 4 km van Klawer af. Dié selfsorg-akkommodasie is deel van die hoofplaashuis en bestaan uit 3 en suite-eenhede met privaat ingange. Elke eenheid het 'n TV,...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vredendal, Weskus

Voni's Cottage bied gerieflike verblyf in die klein dorpie Vredendal langs die Kaapse Weskus. Dit bestaan uit 2 ruim, losstaande eenhede, Voni's Cottage en Eenheid B. Voni's Cottage het ’n privaat ingang en bied ...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie is langs die N7 geleë en bied 2 selfsorg eenhede met asemrowende uitsigte op Gifberg. Dié 2 eenhede bied slaapplek aan 6 persone. Eenheid 1(Kokerboom) kan 2 persone akkommodee...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Uncle Tony’s Cabin is 'n knus selfsorg-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n plaas 3 km vanaf Nieuwoudtville. Dié grasdak-kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za