Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Ventersburg

3.7 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Ventersburg van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Ventersburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Ventersburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ventersburg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ventersburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ventersburg B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
B&B in Ventersburg

Andries en Amanda se Kuierhuis Gasteplaas (3-ster), is naby Ventersburg in die Vrystaat geleë, ongeveer 150 km vanaf Bloemfontein, en 200 km vanaf Johannesburg. Hierdie wegbreek-plaasverblyf is waar tradisionele pl...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Hennenman, Ventersburg

Sunrise B&B is geleë in die Vrystaatse dorpie Hennenman, net 20 minute se ry vanaf Welkom. Ons bied skoon en gerieflike verblyf vir oornag-, langtermyn- of permanente-gaste. Die bekoorlike B&B bied die perfekte bly...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Ventersburg

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Barn Guesthouse is tussen Kroonstad en Ventersburg, 40 km vanaf Hennenman en 30 km vanaf Kroonstad. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat wil oorslaap op pad na Kaapstad of die Krugerwildtuin. Die gastehuis bied 7 l...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Vrystaat

Zondi Safari's is in die Senekal-distrik geleë en bied 'n keuse van eenhede in 'n ontspannende atmosfeer met asemrowende uitsigte. Kamer 1 het slaapplek vir 4 gaste, Kamer 2,3,4 en 5 het slaapplek vir 1 tot 2 gast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 472
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Au Jardin Guest House in Welkom het smaakvol versierde suites in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir sakereisigers en gesinne. Gaste kan kies uit verskeie kamers wat individueel versier is. Daar is Standaardkamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
B&B in Doorn, Noordelike Vrystaat

51 on Church bied gerieflike selfsorg- of B&B-verblyf in Doorn in Welkom. Dis sentraal geleë en binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante en Welkom se sakekern. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Doorn, Noordelike Vrystaat

La Swan Guesthouse is in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat, sowat 140 kilometer noordoos van Bloemfontein. By La Swan Guesthouse is ons baie trots op ons persoonlike, professionele diens. Die gastehui...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Doorn, Jan Cilliers Park

28 On Oribi is 'n B&B in Welkom in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf met 'n Georgiese styl na aan die sakedistrik en die dorpskern. Ons bied verblyf in 2 kamers. Die ee...

Vanaf
R701
per nag (plek vir 2)
B&B in Doorn, Noordelike Vrystaat

Miss Molly's Guesthouse is in die middel van Welkom geleë en bied verskeie lieflike kamers. Dié dubbelverdieping-gastehuis het 10 kamers waarvan 5 op die grondverdieping en die ander op die eerste verdieping is. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Naudeville, Jan Cilliers Park

Jolani 2 Guest House is in die woonbuurt, Naudeville, in Welkom. Die gastehuis is naby alle geriewe en toegangspaaie. Dié gastehuis bied verblyf in 10 en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ventersburg B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Ventersburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ventersburg akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]