Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Ventersburg

3.7 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Ventersburg van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Ventersburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Ventersburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ventersburg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ventersburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ventersburg Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ventersburg

Third Rock Gastehuis is 'n kenmerkende woning wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer. Dit is in die hartjie van Ventersburg geleë op 'n stuk grond van ongeveer 'n halwe hektaar. Ventersburg is 'n klein dorpie ongevee...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Die Ou Wingerdstok is in Hennenman, sowat 30 km vanaf Welkom geleë. Verblyf word in 6 en suite-kamers en ‘n basiese selfsorgwoonstel gebied. Elke kamer het ‘n yskassie, TV, mikrogolf en tee- en koffiemaakger...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ventersburg

Sunflower Guest House bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorghuis in Ventersburg. Dié gastehuis bied vriendelike diens, veilige parkeerplek, sekuriteit en parkeergeriewe vir vragmotors. Elke gastek...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Oase is in die klein dorpie Hennenman in die Goldfieldsstreek van die Vrystaat. Verblyf word in ’n gerieflike dubbelkamer met ’n koningingrootte-bed gebied. Die badkamer het ’n stort, bad en aparte toilet. Da...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Gallery Guest House is in die dorpie Henneman geleë, net 30 km van Welkom af. Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, 'n sla...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Home Sweet Home Guesthouse is in Hennenman in die Vrystaat se Goldfields-omgewing, oos van Welkom. Ons bied gesellige verblyf in 'n rustige omgewing. Die Kamer 1 & 2 in die gastehuis is oopplan met 'n en suite-badk...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Ventersburg

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Vrystaat

Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers is op 'n kleinhoewe sowat 1 km van die dorpie Hennenman af. Verblyf is in 3 eenhede beskikbaar: Die Hoenderhok het slaapplek vir 2, Die Ou Trekker het slaapplek vir 3 en Die Wind...

Vanaf
R527
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Wel-rie Guesthouse is in 'n woonbuurt genaamd Riebeeckstad in Welkom geleë. Ons bied skoon, netjiese, 3-ster-verblyf vir vakansiegangers, sakelui en reisigers wat op soek is na 'n oornagplekkie. Ons het 14 kamer...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Gluckman Drive Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in Welkom. Die instansie is sentraal geleë naby skole en winkelsentrums. Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 gastekamers. Elke kamer beskik oor lugversorging,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Jolani Guest House is in die sonderlinge dorpie Riebeeckstad, Welkom geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is naby al die geriewe en toegangspaaie. Dié gastehuis het 17...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ventersburg gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Ventersburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ventersburg akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]