Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Waldrift (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Vereeniging

3.9 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Vereeniging van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Vereeniging besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Vereeniging.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vereeniging gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vereeniging Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vereeniging Gastehuise

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R450
per nag, vir 1
Gastehuis in Vereeniging

LekkeRus is ’n bekoorlike gastehuis in die rustige buurt Three Rivers in Vereenniging. Die dorp is op die oewer van die Vaalrivier geleë en bied verskeie watersports. Die gastehuis bied ’n keuse van 4 slaapkam...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging

Welcome Guest House is in Three Rivers, Vereeniging geleë, en bied ’n keuse van kamers wat ideaal vir reisigers en sakereisigers is. Die ruim kamers het elk privaat ingange en beskik oor 2 ekstra lang enkelbedd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waldrift, Vereeniging

Water on Waldrift is in die hartjie van die Vaal geleë, naby dorpe soos Meyerton, Vereeniging, Vanderbijlpark en Heidelberg, en net sowat 40 minute se ry van Johannesburg af. Water on Waldrift bied luukse en gerie...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging

Klip River Country Estate is 'n plattelandse gastehuis in die suide van Johannesburg. Die kombinasie van ons plattelandse tuine en luukse geriewe maak Klip River Country Estate Gastehuis 'n elegante maar bekoorlike ...

20% af Winteraanbod!
VanafR300
R240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging

Tudor Place Accommodation Group bied gerieflike verblyf in Drie Riviere, 'n woonbuurt in Vereeniging. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, en diegene wat net op soek is na 'n oornagplekkie. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging

Sugar Bush B&B is in Drie Riviere, 'n voorstad van Vereeniging. Dit grens aan die wildpark langs die Suikerbosrivier wat net 600 m verder in die Vaalrivier invloei. Die eenheid bied 'n privaat ingang, 'n dubbelslaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging

Groenplaas bied gerieflik oornagverblyf in die Gautengse stad, Vereeniging. Die eenheid is in 'n sekuriteitskompleks aan die oewer van die Vaalrivier geleë. Groenplaas is ideaal vir sakereisigers en bied 2 privaat...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging

Xeriba's Guesthouse bied unieke verblyf in Drie Riviere in Vereeniging. Die gastehuis beskik oor 6 gemaklike slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ingerig is. Elke kamer het sy e...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging

La Tranquil is in die rustige Drie Riviere-woonbuurt in Vereeniging geleë. Die gastehuis bied verblyf in 5 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het ook 'n TV met...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging

Hananja Gatehuis is geleë in Drie Riviere Vereeniging. Ons beskik oor 8 kamers waarvan vyf kamers selfsorg kamers is. Elke kamer het sy eie badkamer, 'n tv, ketel met tee en koffie. Veilige parkering. Ons is naby...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging

Ludiaana Guest House bied verblyf in Vereeniging. Dis naby die dorp se geriewe en ander besienswaardighede. Verblyf word in 3 gastekamers gebied. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en ‘n en...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging

Dancing River Guesthouse bied B&B-verblyf in Vereeniging. Die gastehuis is naby restaurante, die River Square-winkelsentrum en ander besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf word in 5 individuele kamers g...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging

Vereeniging Vaaldriehoek Gastehuis Akkommodasie en Konferensiesaal. 'n Goed toegeruste oord vir die besigheidsreisiger. Bordeaux Haven is 'n elegante gastehuis en konferensieplek met 'n Franse én Suid-Afrikaanse a...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging

Sinesan Guesthouse is in die hartjie van die luukse Drie Riviere in Vereeniging. Verblyf word in deluxe-dubbelkamers gebied. Elke kamer het ‘n en suite-stort, platskerm-TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakge...

Verwyder Filters

Jy sien net 14 uit die moontlike 22 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Vereeniging

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vanderbijlpark, Gauteng

Happy Living Guesthouse is in Vereeniging, net 6 km vanaf Vereeniging se Kart Track, 7 km vanaf Mediclinic Vereeniging, 9 km vanaf die Riviera on Vaal-muurbalbane en 9 km vanaf die Veref-muurbalbaan. Verblyf word i...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Vereeniging gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Vereeniging akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vereeniging akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za