Resensies van Vereeniging

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vereeniging bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.91 uit 5 gekry volgens 32 resensies.
Marli O. - 28th April 2021
staying in Vereeniging
Die ligging gaan maar agteruit. Klein dorpies wat maar vervalle begin raak.
Philip M. - 18th April 2021
staying in Vereeniging
Vuil dorp met baie slegte paaie.
Anton V. - 1st November 2020
staying in Vereeniging
Creative Carfts ontdek, baie oulik en die wolwinkels ook. Die Ocean Basket baie lekker asook Rio Sol restaurant. Soveel meer by die rivier om te ontdek.
Joe H. - 28th March 2020
staying in Vereeniging
Vereeniging is central to many other great places and happenings in the Vaal area.
Martha P. - 18th March 2020
staying in Vereeniging
Peaceful place, Vereeniging is the place to be.
Donovan V. - 24th February 2020
staying in Vereeniging
Sien sterre.
Glen J. - 3rd February 2020
staying in Vereeniging
Sien sterre.
Tsepang T. - 7th October 2019
staying in Vereeniging
Great atmosphere in the town in general.
Theo S. - 6th October 2019
staying in Vereeniging
Lieflike golfbane. Bietjie vuil vir my.
Albertus V. - 30th September 2019
staying in Vereeniging
Sien sterre.
Pierre M. - 23rd July 2019
staying in Vereeniging
Soos oral in ons arme land is die teerpaaie flenters. Die Mall is pragtig en die rivier bly besonders.
Magda R. - 15th March 2019
staying in Vereeniging
Lekker inkopiegeriewe. Veral as jy van platteland kom. Vriendelike mense.
Adele S. - 4th March 2019
staying in Vereeniging
Dit is 'n vreeslike mooi plek met asemrowende uitsigte veral langs die Vaal Rivier omgewing.
Nqobile T. - 19th February 2019
staying in Vereeniging
Beautiful place.
Liesl B. - 28th January 2019
staying in Vereeniging
Had a great day at Stonehaven on Vaal.
Elmien H. - 16th October 2018
staying in Vereeniging
Die Spar het ons asem weggeslaan. Voldoen aan al die vereistes wat winkels en eetplekke aanbetref.
Annatjie H. - 8th October 2018
staying in Waldrift, Vereeniging
Update klerekaste van kleiner kamers en sorg dat geysers groot genoeg is vir gaste wat deel en parkering kan ook aandag aangegee word! Verder tip-top! Het gehou van binnenshuise swembad.
Ntanga M. - 1st August 2018
staying in Vereeniging
There is a lot to explore.
Wikus K. - 8th June 2018
staying in Vereeniging
Maak asb. slaggate reg!
Chris L. - 6th June 2018
staying in Vereeniging
Extremely cold in winter. -3 degrees resulting from the Vaal River. One must ensure sufficient warm clothing.
Jeanette D. - 8th May 2018
staying in Vereeniging
My tuisdorp, so nee dit is mooi hier by ons!
Laraine T. - 16th April 2018
staying in Vereeniging
Anna's Kitchen is 'n moet vir ete!
Thinus F. - 12th April 2018
staying in Vereeniging
Great.
Johan B. - 9th April 2018
staying in Vereeniging
Paaie is in 'n patetiese toestand. Het met my motor deur 'n slaggat gery aangesien daar ook nie voldoende straatbeligting is nie. Swak.
Elna V. - 26th November 2017
staying in Vereeniging
Tar roads need attention.
Elsie S. - 21st November 2017
staying in Vereeniging
Vereeniging is besig om meer toeriste te trek aangesien daar meer en meer ontspannings plekkies beskikbaar gestel word.
Liza-mari D. - 26th September 2017
staying in Vereeniging
Nie veel om te doen nie veral vir jong mense. Jy moet baie meer geld as normaal vat om iets te kan doen.
Cara M. - 19th September 2017
staying in Vereeniging
Die Vaalrivier verander die dorp en omgewing in heelwat meer as net nog 'n bestemming.
Elize H. - 4th May 2017
staying in Vereeniging
Was nie daar as 'n toeris nie, en ken ook glad nie die plek nie. Was rustig en het nogal 'n vakansie-atmosfeer as jy na die duiwe se gekoer luister en hou van rustigheid.
Marnus S. - 9th March 2017
staying in Vereeniging
Ek was baie aangenaam verras oor die wat Vereeniging vir toeriste bied.
Mariaan V. - 7th March 2017
staying in Vereeniging
Vereeniging se paaie is in 'n vreeslike swak toestand.
Christo F. - 31st January 2016
staying in Vereeniging
Heerlike plek om oor te bly. Netjiese groot winkelsentrums met lekker restaurante!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]