Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Victoria-Wes

3.8 / 5  
volgens 198 resensies
Lees regte resensies van Victoria-Wes van 198 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoria-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Victoria-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria-Wes gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoria-Wes Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes

Skud die langpad se verveling af en beleef die vrede en vars lug onder die helder Karoo-hemel. Sluit by ons aan vir rustige oornagverblyf. Victoria's Pride streef daarna om 'n rustige toevlugsoord vir mense van alle...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes

Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Vict...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes

Moonlight Manor is in die klein Karoo-dorpie Victoria-Wes, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, op die N12 via Kimberley geleë en net 45 km vanaf die N1. Moonlight Manor word deur die eienaars bestuur en bied g...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes

Die voormalige "Victoria-Wes Hotel" is in September 2016 gerestoureer en heropen as Merino Junction in Desember 2016. Dit is 'n pragtige plattelandse hotel wat weer lewe gee aan eertydse Karoo-gasvryheid. Daar is g...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes

Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers. Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek waarvan 1 geskik is vir gestremdes, óf 1 van die 2 self...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes

De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Victoria-Wes. Die verblyf word in 5 kamers met en suite-badkamers aangebied. Een kamer met 3 enkelbedde...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes

Rest-A-While is 'n gastehuis wat in Victoria-Wes, in die Noord-Kaap, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Rest-A-While beskik oor 10 slaap...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes

Welkom by De Oude Scholen, Victoria-Wes! De Oude Scholen se hoofgebou is in 1891 gebou gedurende die goudstormloop in Kimberley. Dit het gedien as 'n opvoedingsentrum vir kinders wie se ouers in die myne gewerk het....

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Victoria-Wes

Vanaf
R270
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Meltonwald, Noord-Kaap

Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika. Verblyf word aangebied in enkel-,...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Noord-Kaap

Desert Dew Guest House is op die Modderfonteinplaas in Victoria-Wes, 35 km vanaf Drie Susters op die N1 geleë. Dié gastehuis het ook 'n ingang vanaf die N12. Desert Dew Guest House is onlangs uitgebrei en die Vel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]