Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Victoria-Wes

3.8 / 5  
volgens 204 resensies
Lees regte resensies van Victoria-Wes van 204 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoria-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Victoria-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria-Wes gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoria-Wes Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 200 km vanaf Victoria-Wes

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Donkin Country House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die hoofstad van die Karoo bekendstaan. Die area is bekend vir sy historiese besienswaardighede en wandelroetes. Dis...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

The 3 Chimneys Guest House is in Beaufort-Wes geleë. Dit is 'n bekoorlike Victoriaanse villa wat in 1900 gebou is en vol oorspronklike kenmerke is, soos Oregon-dennehoutvloere, sierlike plafonne en nog baie meer. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Matoppo Inn is 'n pragtig opgeknapte gebou wat uit die 17de eeu dateer en in 'n uitgestrekte, welige tuin landgoed in Beaufort-Wes, die hart van die Karoo, geleë is. Hierdie gastehuis is 'n stedelike toevlugsoord m...

10% af Aanbod!
VanafR590
R531
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuut geïnspireer sal word deur die sonsopkoms en sonsondergang oor die ongerepte Karoo-vlaktes. Elke...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Beaufort Manor is in die Karoodorp, Beaufort-Wes, geleë en ons bied B&B-suites of selfsorgkothuise wat omring word deur ons pragtige roostuine. Die dorp Beaufort-Wes is ideaal op die N1-hoofweg geleë op die pad n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

17 On Bird Guest House is een van die oudste huise in Beaufort-Wes. 17 On Bird Guest House is maklik bereikbaar en is in 'n stil omgewing geleë wat dit 'n onvergeetlike ervaring vir 'n oordeelkundige toeris of sa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Mary's Loft is 'n solderkamer in ons huis in Beaufort-Wes. Die dorp Beaufort-Wes is 'n geskiedkundige eko-toerismebestemming in die Wes-Kaap. Dit staan bekend as die hoofstad van die Karoo. Die solder het slaapplek...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

Hearts Haven is 'n klein gastehuis in die hartjie van De Aar in die Noord-Kaap. Die huis is maklik bereikbaar en in 'n stiller deel van die dorpie geleë. Ons verseker 'n absoluut onvergeetlike ervaring vir die oord...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

By Con Amore Guesthouse in De Aar word sierlikheid en eenvoud soomloos vervleg. Hierdie gastehuisie staan onder die eindelose blou lug in die pragtige sonlig van die Noord-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers en v...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Central Karoo

La Paix is die Franse woord vir "vrede". Dié gastehuis is in 'n stil buurt in Beaufort-Wes, 600 m vanaf die N1 geleë. Dit is ideaal vir gaste op soek na gerieflike verblyf met 'n tikkie luuksheid naby 'n rits doen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za