Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Victoria-Wes

3.8 / 5  
volgens 204 resensies
Lees regte resensies van Victoria-Wes van 204 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoria-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Victoria-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria-Wes selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoria-Wes Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Victoria-Wes

Vanaf
R2 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Canariesfontein Gasteplaas bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n plaas in privaat besit wat net 42 km van Carnarvon af en 53 km vanaf Loxton in die Noord-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na ...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Karoonag is in die Karoodorp Loxton geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek. Die huis het aan die bekende skrywer Deon Meyer behoort en is na 1 van sy boeke vern...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Karoo Cottage is 'n kothuisie onder 'n groot denneboom in Loxton in die hartjie van die Karoo. Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste in 1 slaapkamer wat 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Daar is ook 'n eetkamertaf...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Die Kliphuis is in Loxton en bied verblyf aan 4 volwassenes of 'n kleinerige gesin. Dié huis was destyds die dorp se tronk en beskik nou oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koni...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Die Rolbos Guest Cottage is in Loxton in die Noord-Kaap se Karoo en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n houtkothuis met 2 slaapkamers. Dit word omring deur knoffelbeddings en vrugtebome en is reg langs Loxtonpark. ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loxton, Noord-Kaap

Jakhalsdans Karoo Guest House and Safaris is 'n oase in die uitgestrekte ooptes van die Karoo en is naby Loxton geleë. Dis ideaal vir die hele gesin met verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsry, jag, visvang,...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is in die Karoodorpie Carnarvon geleë. Die plaas spog met van die eerste huise wat deur die trekboere in die vroeë 1800s gebou is. Hierdie gerestoureerde huise is b...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse lê naby die N12 duskant Britstown in die Noord-Kaap, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Dis die perfekte oornagplek waar jy jou vakansie in plattelandse elegansie en gemak kan begin. Daa...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Karoo Huis is 'n Victoriaanse huis wat dateer uit die 1800's en dis in die dorpie Richmond geleë. Die huis is na aan restaurante, boekwinkels en plekke van geskiedkundige belang. Die gastehuis bied 2 slaapkamers w...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering is in die rustige dorpie Richmond in die Noord-Kaap langs die N1 geleë en is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Ons perseel is omring deur veiligheidsmure en ons bied veilige parke...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za