Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Victoria-Wes

3.8 / 5  
volgens 204 resensies
Lees regte resensies van Victoria-Wes van 204 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoria-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Victoria-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria-Wes selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoria-Wes Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Victoria-Wes

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

Die Katte is in Vosburg en bied gehalteverblyf ideaal vir gesinne, sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 eenhede, naamlik Haroldt met 2 slaapkamers, Tokkie met 2 slaapkamers en Jasper wat 'n ooppla...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

Vossie-Nes is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 6 in Vosburg. Dié oorspronklike gebou dateer uit 1898, is opgeknap en beskik oor 3 kamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die t...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers is die ideale oornagplek vir reisigers in Britstown op die N12-roete. Gaste kan kies uit 5 kamers wat gerieflik gemeubileer is met dubbelbeddens of enkelbeddens of 'n kombinasie van albei. 3...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

The Shed Farmstall and Lucern Lodge is in die pragtige, kalm Groot-Karoo geleë. Dit is 'n skaapplaas waar gaste amper so tuis soos by die huis sal voel. Verblyf word in 3 chalets en 2 De Lux-eenhede gebied. Al die...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef daarna om dié tipe plaas-ervaring te bied wat besoekers herinner aan hulle kinderdae op die plaas....

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Camping is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef daarna om dié tipe plaas-ervaring te bied wat besoekers herinner aan hulle kinderdae op die plaas. D...


Selfsorg-eenhede binne 200 km vanaf Victoria-Wes

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

15 on Mostert is in Carnarvon en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is maklik bereikbaar en naby verskeie winkels en restaurante. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en beskik oor 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Die Meerkat - Mostert Straat is in Carnarvon, 'n Karoo-dorpie wat omring word deur die bekende plat heuwels wat deel vorm van die Kareeberge. Die omgewing is ryk in geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede. ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Out of Africa Lodge is deel van Out of Africa Gastehuise in die klein Karoo dorpie Carnavon. Hierdie klein dorp is in die Noord-Kaap geleë en bied 8 privaat selfsorg-eenhede en is stapafstand vanaf die sakekern en ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Kalahari Woonstelle bied warm gasvryheid en gerief in 'n stil gebied in die buitewyke van die dorp. Die onderneming is binne loopafstand van die sakekern en restaurante. Ons het 6 privaat selfsorg-eenhede. Elke een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za