Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Vierlanden

4.4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Vierlanden van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Vierlanden besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Vierlanden.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vierlanden selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vierlanden Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vierlanden Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vierlanden

6 on Andrag bied gesellige verblyf met 'n Victoriaanse styl in die stil, luukse buurt, Durbanville, Kaapstad. Dié omgewing het verskeie uitstekende winkelsentrums, restaurante en 'n wêreldklas-wynroete. Dis die id...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Vierlanden

Durbanmist bied selfsorg-eenhede in 'n gastehuis en is in Durbanville geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, hetsy vir 'n sakereis of vakansie, na aan verskeie besienswaardighede in die K...

30% af Winteraanbod!
VanafR900
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vierlanden

Ecurie Studio Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n rustige, plattelandse omgewing op 'n kleinhoewe in Durbanville, Kaapstad. Die eiendom is ideaal geleë naby meer as 9 wynlandgoedere op die Durbanville-wynroete. D...

Vanaf
R2 785
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durbanville, Vierlanden

10 De Dam Apartment and Bridal Preparation Venue is in Durbanville se luukse buurt, Vierlanden geleë. 10 De Dam is net 'n paar minute se ry van die Tygervallei-sentrum af en so 20 minute se ry van die prentjiemooi ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Vierlanden

Vierlanden Garden Cottage is 'n 3-ster selfsorg en B&B gastehuis in Vierlanden in Durbanville, 'n skilderagtige voorstad in Kaapstad, geleë. Eenheid A het 'n dubbelkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Vierlanden

Broadway Self-catering Durbanville bied gerieflike blyplek in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel in 'n stil, rustige en luukse buurt in Durbanville. Die woonstel het sy eie ingang en verseker so gaste se privaatheid. D...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Durbanville, Vierlanden

Petite France is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in Durbanville. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte gaste-toilet. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en 'n toilet....

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Vierlanden

The Lapa Log Cabins is op 'n kleinhoewe in Durbanville geleë en bied verblyf in gerieflike selfsorg-eenhede. Daar is 4 eenhede; Cheetah-eenheid, Leopard-eenheid, Rhino-eenheid en Elephant-eenheid. Die eenhede het ...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Vierlanden

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Margie's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers in Durmonte, Durbanville. Dié woonstel het 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en lugversorging het. Die woonstel het 'n te...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vierlanden Heights, Wes-Kaap

Peace At Home is 'n tuinkothuis in Vierlanden en is gemaklik gemeubileer om 'n paartjie, sakereisiger of gesin wat bestaan uit 2 volwassenes en 1 kind. Dié dubbelverdiepingkothuis is langs die hoofhuis geleë, maa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Vierlanden selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele a-Vierlanden akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte a-Vierlanden akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]