Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (58)

Resensies van Vishoek

4.5 / 5  
volgens 93 resensies
Lees regte resensies van Vishoek van 93 geverifieerde gaste.
Indien jy Vishoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Vishoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vishoek B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fish Hoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vishoek B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek

Beach and Bay bied gerieflike B&B-verblyf teen Vishoek se strand met onbelemmerde uitsigte oor Vishoek en Valsbaai. Die B&B is ideaal geleë stapafstand van Vishoek se strand en naby Kalkbaai, Simonstad, die Kaappun...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 67 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Vishoek

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Capri

Cape Valley Lodge is 'n gastehuis wat verblyf en etes óf selfsorg-verblyf bied en is in Capri, Kaapstad, geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge. Ons bied ve...

Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
B&B in St James, Wes-Kaap

Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë is. Dit is aan Valsbaai se kus tussen Muizenberg en Kalkbaai geleë. St James is gerieflik geleë ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordhoek, Wes-Kaap

Gone with the Wind bied gerieflike verblyf in 2 luukse en suite-kamers in Belvedere, Noordhoek. Kom geniet 'n pragtige uitsig oor die see, Noordhoekstrand en op die omliggende berge. Elke kamer het 'n privaat ingan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R299
per nag (plek vir 2)
B&B in Kommetjie, Wes-Kaap

Happy Home bied selfsorgverblyf en is in die stil woonbuurt Imhoff's Gift geleë. Gaste kan die ruim "Deluxe"-kamer of die "Deluxe"-Koningin Kamer bespreek. Die "Deluxe"-kamer is op die eerste verdieping en kan met...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lakeside, Wes-Kaap

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand. Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Wes-Kaap

The Muize Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit en bedryf word in Muizenberg, Kaapstad. Dié gastehuis is in die Zandvlei Natuurreservaat by 'n riviermonding geleë en bied 'n uitsig op die ber...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Wes-Kaap

Admiralty B&B is in Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk oor die rustige water van die Zandvlei-riviermonding uit. Dis slegs ’n paar minute weg vanaf die fantastiese strande aan Valsbaai se kus. Verblyf ...

Vanaf
R7 400
per nag (plek vir 8)
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 331
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth, Wes-Kaap

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure. Dit is deur George Huskinson gebou en die plek wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vishoek B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Vishoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vishoek akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]