Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (59)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (50)

Resensies van Vishoek

4.6 / 5  
volgens 125 resensies
Lees regte resensies van Vishoek van 125 geverifieerde gaste.
Indien jy Vishoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Vishoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vishoek hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fish Hoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vishoek Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vishoek

55 On Main bied verblyf in 'n hotel in Vishoek op die hoek van Kusweg en die Hoofweg. Die hotel is in Vishoek se middedorp en net 180 m van Vishoek se strand af. Verblyf word in 5 Luukse Koningingrootte-kamers met ...

Vanaf
R1 144
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vishoek

Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie aan die punt van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland. Die dorp staan bekend vir sy prentjiemooi omgewing, strande...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 58 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Vishoek

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Village Hotel is 'n boetiekhotel in Noordhoek Farm Village in Noordhoek, een van die mooiste plekke in Kaapstad. Van die Kaap se beste restaurante en ontmoetingsplekke is in hierdie omgewing. Die beddens...

Vanaf
R3 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Wes-Kaap

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

Vanaf
R1 305
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simonstad, Wes-Kaap

The Lord Nelson Inn bied gehalteverblyf in Simonstad en is ideaal as jy die Kaapse Skiereiland en Kaappunt wil verken. B&B-verblyf word gebied in 5 en suite-kamers. Die hotel kombineer sy koloniale erfenis met 'n m...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seaforth, Simonstad

aha Simon's Town Quayside Hotel is in Simonstad in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Boulderstrand, Kaappunt en die Scratch Patch. ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seaforth, Wes-Kaap

Boulders Beach Hotel is 'n veeldoelige en pragtige hotel by Boulders-strand in Simonstad, die tuiste van die Afrika-pikkewyn. Die hotel is die ideale bestemming vir familiebyeenkomste, werkswinkels, konferensies en ...


Hotelle binne 50 km vanaf Vishoek

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hout Bay, Wes-Kaap

Chapmans Peak Hotel is aan die voet van Chapmans Peak-rylaan en kyk uit oor Houtbaai. Die hotel word bestuur deur 'n familie en is in 1977 begin. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Wes-Kaap

Glen Avon Lodge is in die rustige Constantia-vallei geleë, omring deur die voorheuwels van die majestueuse Constantiaberge en bied rus en vrede vir die oordeelkundige reisiger. Elegante, privaat en luukse kamers is...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Wes-Kaap

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vishoek hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Vishoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vishoek akkommodasie soek. Wanneer jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]