Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (58)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (49)

Resensies van Vishoek

4.6 / 5  
volgens 125 resensies
Lees regte resensies van Vishoek van 125 geverifieerde gaste.
Indien jy Vishoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Vishoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vishoek hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fish Hoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vishoek Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas

Hotelle binne 50 km vanaf Vishoek

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Cape Town Hollow Boutique Hotel is in beeldskone Kaapstad, in die skadu van Tafelberg, geleë. Die hotel bied stylvolle, rustige verblyf met ongelooflike uitsigte op die Kompanjiestuin, Tafelberg en Leeukop. Die ho...

Vanaf
R2 314
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg. Hierdie boetiekhotel bestaan uit 57 kamers wat ontwerp is om absolute gerief en ontspanning in 'n mo...

Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Urban Oasis Aparthotel and Spa is in Kaapstad, net 1,8 km van die CTICC af geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 29 kamers met lugversorging en slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste elk. Elke eenheid het 'n k...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Long Street Boutique Hotel is in die hartjie van die lewendige Langstraat in die middestad geleë. Dit is gewild vir die naglewe en na aan al die hoof-toeristebesienswaardighede en inkopiegeleenthede, en dan spog di...

Vanaf
R2 020
per nag, vir 2 mense
Hotel in Woodstock, Kaapstad

The Stock Exchange Hotel is oorkant Woodstock Exchange, in dieselfde straat as die Old Biscuit Mill. Hierdie hotel vorm deel van die WEX1-gebou wat vir veelvuldige redes gebruik word e het 'n vermaakdek, stylvolle ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bantrybaai, Wes-Kaap

The Clarendon Bantry Bay is 'n boetiekhotel met 'n uitsig oor die see, warm gasvryheid en die perfekte windstil ligging in Kaapstad. Dié hotel skuil teen die skiereiland en het een van die mooiste liggings ter wê...

15% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR7 600
R6 460
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Labotessa Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Kaapstad se middestad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf in die middestad. Die verblyf word in 6 Signature-suites en 1 President-suite. ...

Vanaf
R2 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Stadskern

Pepperclub Hotel bied B&B-verblyf in Kaapstad tussen die lewendige Moederstad se invloedrykste besighede, geriewe en besienswaardighede. By dié hotel en spa kan sakereisigers én vakansiereisigers ontspanne verblyf...

Vanaf
R5 999
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bantrybaai, Wes-Kaap

Compass House Boutique Hotel is 'n modieuse B&B in Bantrybaai, Kaapstad. Dié gastehuis bied prentjiemooi uitsigte van die Atlantiese Oseaan en die area. Verblyf by Compass Boutique Hotel beskik oor 15 suites wat ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Cape Diamond Boutique Hotel is in Kaapstad met al sy pragtige landskappe, voetslaanroetes, restaurante, winkelsentrums en besienswaardighede waaronder die V&A Waterfront, Tafelberg en Robbeneiland. Verblyf is besk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Vishoek hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Vishoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vishoek akkommodasie soek. Wanneer jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]