Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (90)

Resensies van Voëlklip

4.8 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Voëlklip van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Voëlklip besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Voëlklip.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voëlklip gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Voëlklip Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voëlklip Gastehuise

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R2 288
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip

Lavender Manor digby die Grotto-strand in Hermanus, 'n luukse gastehuis van top gehalte, word deur die eienaar bestuur en spog met ongelooflike see-uitsigte en hartlike, gemaklike gasvryheid teen 'n billike prys. La...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip

Milkwood Lodge word omring deur 'n inheemse tuin en ou gelyste - en beskermde - melkhoutbome. Verblyf bestaan uit 'n hoofhuis, 'n alleenstaande kothuis en 'n afsonderlike blok gastekamers, asook buitegeboue. Aangre...

Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip

Casa Del Mar 214 bied gerieflike oornagverblyf in Voëlklip in Hermanus. Dit is stapafastand van Grotto-strand en Dutchies Restaurant af. Casa Del Mar is ongeveer 5 km van die middedorp, en 'n 5 - 10 minute stap van...

Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip

261 On 10th is 'n mooi B&B naby Grotto Beach in Hermanus. Dié dorp se skoonheid, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeprag, en sy ligging naby Kaapstad beteken dat dit perfekte plek is vanwaar die Overberg-are...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip

The Nantucket is in Hermanus, die wêreld se walviskykhoofstad, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad geleë. Hierdie puik bestemming bied uitsonderlike biodiversiteit en 'n groot verskeidenheid binnenshuise en buitelu...

20% af Aanbod!
VanafR1 690
R1 352
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip

Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voelklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik noorkapper wat te sien is in die walvisseisoen. Die eiendom is net 2 minute vanaf Grottobaai se B...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR550
R413
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip

Hermanus 13 on 2nd is in Hermanus en bied gerieflike gastekamers. Verblyf beskik oor 4 kamers met slaapplek vir 9 gaste. Die kamers is Whale (dubbelkamer), Penguin (dubbelkamer), Dolphin (sakpastripelkamer) en Dolp...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 99 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Voëlklip

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Mahali Gaste Kamer is in die skilderagtige voorstad, Voëlklip, in Hermanus geleë. Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n privaat ingang en is toeger...

30% af Aanbod!
VanafR3 400
R2 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Abalone Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis teen die see in Hermanus. Die gastehuis is in Siever's Point geleë, 'n baken by die see halfpad tussen die middedorp en die pragtige Blouvlagstrand in Hermanus. Die luuk...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Walker Bay Manor is 'n bekoorlike, onlangs opgeknapte gastehuis met asemrowende uitsigte oor die berge en die Atlantiese Oseaan. Die gastehuis is 'n paar minute van die hartjie van Hermanus af oorkant die walvis-kra...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Von Abercron Residence is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat direk bokant die Hermanus Gholfbaan geleë is, langs die Fernkloof Natuurreservaat met manjifieke en panoramiese berg- en see-uitsigte. Dit is slegs 'n paa...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Mulligans Guest Lodge kyk uit oor die 27ste skoonveld van die Hermanus-gholfbaan. Elkeen van die kamers het uitsigte oor die Kleinrivierbergreeks. Ons lê oorkant die bekende Hermanus-kranswandelpad en het 'n liefli...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Tussen Berg en See is teen die berg in Hermanus geleë en bied 'n uitsig op die gholfbaan en oor die see. Dit beskik oor 'n privaat kamer met slaapplek vir 2. Die kamer is in 'n aparte vleuel van die hoofhuis om ga...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Francolin Manor is in die Hermanus, net 1,9 km vanaf Village Square geleë. Hermanus is 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se Suidkus. Dis ook wêreldbekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede. Verblyf word...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Pat's Place is in die pragtige dorpie Hermanus geleë, 'n pragtige kusdorpie aan die Kaapse suidkus van Suid-Afrika. Dis reeds van sy ontstaan uiters gewild as 'n vakansiebestemming en is een van Suid-Afrika se mees...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za