Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Vrede
3.5/5
volgens 37 resensies

Lees regte resensies van Vrede van 37 geverifieerde gaste.

Indien jy Vrede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrede Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vrede accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrede akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Vrede Hotel bied B&B-verblyf in die klein dorpie Vrede in die Vrystaat. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek i...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
24-uur Ontvangs
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Gibson Place

Gastehuis in | VredeVrede
Vanaf
R580
per nag (plek vir 1)

Gibson Place is in Vrede, 'n klein Vrystaatse dorpie en bied verblyf in 4 gastekamers en 2 tuinkamers. Kamer 1,2 e...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 1)

Vanaf
R3 600
per nag, vir 10 mense

Gibson Lake bied gerieflike oornagverblyf op die oewer van die Marina net buite Vrede. Dis die ideale keuse vir 'n ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Langberg Events is in Vrede geleë in die oostelike Vrystaat. Langberg Breakaway bied 'n verskeidenheid van geriewe ...

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Vrede Lekkerrus bied selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Vrede. Hierdie bekoorlike dorpie is 'n rustige weg...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Draai-Ma-In is 'n gastehuis in die ouwêreldse dorpie van Vrede in die Vrystaat. Dié gastehuis bied verblyf in 7 en...

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)

Oostewind Gastehuis is naby die Vrede Gholfbaan in die Vrystaat. Dit bied 'n pragtige uitsig oor 'n dam en op die b...

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R1 056
per nag (plek vir 2)

Emanzini Country Resort is op die oewer van die Vrededam in Oos-Vrystaat en 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dit b...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 056
per nag (plek vir 2)

Verblyf binne 50 km van Vrede
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense

Driefontein Cottage bied selfsorgverblyf op 'n lieflike plaas net 'n klein entjie se ry vanaf Vrede. Driefontein C...

Braaiplek
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense

Gibson Farm bied selfsorgverblyf op Driefontein Plaas wat 'n afgeleë ligging, 20 km buite Vrede het. Dit is ideaal ...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 8 mense