Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Vredenburg

4.2 / 5  
volgens 108 resensies
Lees regte resensies van Vredenburg van 108 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Vredenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredenburg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredenburg Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg

Golden Key Guesthouse is in Vredenburg aan die Weskus, naby Saldanha, Jacobsbaai, Langebaan, Paternoster en St. Helenabaai. Die Weskus Nasionale Park is net 29 km daarvandaan. Dit is die ideale oornagstop vir vir sa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jacobsbaai, Vredenburg

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House is 'n luukse selfsorg-gastehuis wat 3,5 km buite Jacobsbaai geleë is. Dit lê tussen die uitgestrekte koringlande maar baie sentraal aan die Weskus en is 10 km van Saldanh...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg

Nina's Guesthouse is in die hartjie van Vredenburg geleë. Dit is stapafstand van verskeie winkels, banke en kitskosrestaurante af. Die gastehuis het 11 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en op versoek kan...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vredenburg

Avanti Guest Lodge bied 2 selfsorg-eenhede in Vredenburg. Die lodge is naby winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp. Verblyf is beskikbaar in 4 Luukse Dubbelkamers en 2 Luukse Selfsorg-eenhede. Elke gast...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg

Die dorpie Vredenburg is op die Weskus in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë. Die dorp is die vervoer en kommersiële kern van die Weskus-area en die administratiewe spilpunt van die Saldanhabaai Plaaslike Munisipa...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Vredenburg

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blouwaterbaai, Saldanha

Welkom by Stone-Castle, Saldanha. Gastehuis op die strand. 'n Majestueuse konstruksie van sand en pleister, in die styl van middeleeuse kastele van mites en fantasie. Met 3 verdiepings en reg op die strand gebou, i...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Parkersdorp, Saldanha

High Tide Accommodations skuil in die vissersdorpie Saldanha aan die Weskus. Die huis is ideaal vir groot gesinne of groepe en is lekker naby al die geriewe. High Tide Accommodations is ook stapafstand van die see ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Klokkiebosch is in die rustige Jacobsbaai geleë, aan die oewers van Smalbaai 'n uur se ry van Kaapstad af. Die gastehuis skakel in by die Jacobsbaai-boustyl en is luuks gedekoreer om gaste welkom, bederf en ontspan...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Lêplek Guest House is in Saldanha en is ideaal vir paartjies en sakereisigers wat op soek is na gerieflike verblyf. Saldanha is die ideale plek vir diegene wat die Weskus wil verken. Verblyf is beskikbaar in 5 sl...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Vintour Guest House bied 'n wegbreek na die kusdorpie, Saldanhabaai, en is teen die berg geleë met uitsigte oor die baai. Dié gastehuis is net 200 m vanaf Viewpoint en is 2,1 km vanaf Saldanahbaai se hawe. Die ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vredenburg gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Vredenburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vredenburg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]