Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (6)
Lodges (3)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Vryburg

3.5 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Vryburg van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Vryburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Vryburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vryburg lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vryburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vryburg Lodges

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vryburg

Bird Guest House is op die hoofroete tussen Gauteng en Nambië via Upington geleë. Verblyf word gebied in 6 gerieflike dubbelkamers in 'n groot huis en nog 6 dubbelkamers wat om die parkeerarea gerangskik is. Elke...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vryburg

Kameelboom Lodge is net 7 km buite Vryburg langs die N14 op pad na die Kgalagadi, Namibië en Botswana geleë. Verblyf is beskikbaar in 14 kamers om aan elke gas se behoeftes te voldoen. Daar is 6 dubbelkamers, 6 s...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vryburg

Klondike Guest Lodge is slegs 'n paar kilometer buite Vryburg geleë en bied 'n heerlike, stil atmosfeer. Ons het 'n verskeidenheid interessante hansdiere en mak voëls wat op die eiendom wei, soos tarentale, poue, ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 30 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 100 km vanaf Vryburg

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Lodge in Schweizer-Reneke, Noordwes

Uurpan Safari Lodge is 14 km buite Schweizer-Reneke in die Noordwes geleë. Schweizer-Reneke het sowat 41,000 inwoners en is die administratiewe hoofdorp van die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit. Die lodge bied 'n v...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Delareyville, Noordwes

Pigmy Lodge is op 'n melkbokboerdery net buite Delareyville in Noordwes geleë. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers. Daar is 5 chalets met en suite-badkamers. Die chalets is gemeubileer met dubbel- of enkelb...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Setlhare Guest Lodge is in die dorp Ganyesa geleë wat sowat 70 km vanaf Vryburg is. Gaste kan hier ontspan en die stil en rustige atmosfeer geniet. Setlhare Guest Lodge bied 4 soorte kamers. Die kamers is smaakvo...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noord-Kaap

The Valley Lodge and Venue is tussen Taung en Hartswater geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin, groep vriende of oornagverblyf. Die lodge het 8 selfsorg-eenhede wat 2 grasdak-eenhede, 4 houth...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemhof, Britten

'Almar Exclusive Game Lodge' is op 'n Wildsplaas in die Bloemhof Distrik geleë, in 'n malariavrye area, weg van die besige stadslewe. Ons is geleë tussen Bloemhof en Christiana op die N12/'Treasure Route', in die ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Boschwild Lodge is op 'n wildplaas 35 km vanaf Delareyville. Ons bied luukse verblyf in 'n baie rustige bosveld-atmosfeer. Dié lodge het slaapplek vir 4 volwassenes in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 1 enkelbe...


Lodges binne 200 km vanaf Vryburg

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Woodside Safaris is 'n privaat wildsplaas in die pragtige graslande van die Noordwes-provinsie. Die plaas dek 'n landskap van 700 hektaar wat 'n verskeidenheid spesies wild huisves en baie gewild is vir jag in Suid-...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vryburg lodges blad - loer bietjie na ons lekker reeks van lodges hieronder, of gaan kyk na ons hoof Vryburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vryburg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte lodge akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]