Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 12223 resensies.

Clarens, Vrystaat

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

"Unieke dorpie en beslis die moeite werd om weer te gaan."

Parys, Vrystaat

River View

"Parys is 'n oulike dorpie met 'n GROOT hart."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Boeregemeenskap, perfek pitstop vanaf Kaap na Gauteng."

Gariepdam, Vrystaat

Haum - Mari

"Ons was bevoorreg om te sien hoe die dam oorloop. Pragtige plek."

Gariepdam, Vrystaat

Gariep Inn

"Will try to add additional day into future agenda to explore region more."

Gariepdam, Vrystaat

Edelweiss B&B

"We experienced water issues and were unable to shower. After discussions with owner it's a town issue that seems quite regular."

Bloemfontein, Vrystaat

Namib Dlux Guestrooms

"Bloemfontein het soos baie dorpe in SA baie agteruitgegaan."

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Mooi ou dorpie. Jammer hulle word so afgeskeep. Ons was regtig bly dat ons van die besige N1 afgedraai het. Die pad was baie stil. Hier en daar 'n pothole, maar heel gangbaar en die moeite werd. Ek hoop regtig die plekkie kry meer aandag. Sal beslis weer afdraai. Dit was lekker om daar oor te bly."

Gariepdam, Vrystaat

Haum - Mari

"Pragtig as die damwal oorloop."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Dorp is baie verwaarloos. "

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Baie potensiaal, maar daar moet 'n gekonsentreerde poging kom. Ons kom daar as die vakansie net verby is. Van al die belewenisse is net een museum, 'n restaurant en 'n antiekwinkel oop. Die eienaars dink die groot druk en harde werk is verby en nou moet hulle rus. Phillippolis is nie eers 'n toerismebestemming nie, net oornag vir all die reisigers. Kan verander."

Gariepdam, Vrystaat

Edelweiss B&B

"Perfect halfway stop for traveling between Cape Town and Pretoria."

Kroonstad, Vrystaat

Micarla's Bed and Breakfast

"Will defnitely visit them again."

Clarens, Vrystaat

Views

"Clarens is 'n pragtige toeristedorpie in die Oos-Vrystaat. Beslis 'n besoek werd."

Deneysville, Vrystaat

Memories Vaaldam Guest House

"Deneysville is 'n rustige dorpie, reg langs die Vaaldam en ook baie naby die damwal. Daar is verskeie restaurante en kroegfasiliteite, asook blyplekke. Verder is daar karavaanparke, vir diegene wat eerder verkies om te kampeer. Of mens nou net die mooi natuur en rustige omgewing wil geniet, soos ons, of wil baljaar by of op die Vaaldam se water, hier gaan dit gewis goed wees vir jou gemoed en gees."

Bloemfontein, Vrystaat

Stay @ 126

"Bloem is altyd nice."

Gariepdam, Vrystaat

Spreeu 2

"A beautiful location."

Gariepdam, Vrystaat

Haum - Mari

"'n Baie rustige omgewing vir ontspanning en toeriste."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Lovely area for walking and viewing the mountains. All paths clearly marked and well laid out."

Gariepdam, Vrystaat

Fish Eagle Lodge

"Ons het die Gariep gesien terwyl dit oorloop! Absoluut fantasties."

Vrystaat

Fraaiuitsig Guest Farm

"Tsv die slaggate. En die algemene verval is die omgewing. Ons het die Oos-Vrystaat ervaar, lieflik. En die tipiese gebruik van sandsteen in die argitektuur is enig. Sou graag sien dat dit bewaar word."

Clarens, Vrystaat

By the Way Guesthouse

"Clarens is 'n baie oulike dorpie, die rustigheid en views is to die for! Lekker eetplekkies."

Parys, Vrystaat

A Mountain View Country Estate

"Groter dorp as wat ek verwag het, met baie te beskou en te proe."

Bethulie, Vrystaat

Affie Plaas Selfsorg

"Ek dink daar is baie geskiedenis op die dorp wat ontdek kan word. "

Clarens, Vrystaat

Arundel Studios

"Restaurante sluit te vroeg in die middag/aand gedurende vakansieseisoen. Clarens as dorp kan doen met 'n netjiese kruidenierswinkel vir selfsorg-vakansiegangers. Die enigste 2 spaza shops waar mens kruideniersware moet aankoop in die dorp is vuil en deurmekaar - nie 'n lekker koopervaring."

Gariepdam, Vrystaat

Gariepview

"Very happy, thank you. "

Blad
Blad 112 - Wys 3331 tot 3360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem