Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 12223 resensies.

Clarens, Vrystaat

Views

"Clarens is die beste! Onbeskryflike ervaring!"

Gariepdam, Vrystaat

A'Damsview

"Ideale halfpad rusplek."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Ek is skoon verlief op Fouriesburg en sy mense."

Fouriesburg, Vrystaat

Uitzicht Private Game Reserve and Lodge

"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Ek sal nooit genoeg van Clarence kry nie. Die dorpie het 'n charisma en bied soveel dat jy eintlik nie korter as 'n week daar moet deurbring nie."

Trompsburg, Vrystaat

De Bron Guesthouse

"Sal graag weer daar oornag. "

Parys, Vrystaat

Roamers Rest

"As jy een keer Parys besoek het, is dit genoeg. Ons was 6 jaar laas daar en dit is maar dieselfde. Niks het regtig verander nie. Dieselfde tipe winkels met dieselfde tipe voorraad. Tot die strate is steeds vol gate. Net een besoek aan Parys is genoeg."

Parys, Vrystaat

53 @ Grens

"Die strate se slaggate beproef jou bestuursvaardighede. Opwindend!"

Parys, Vrystaat

53 @ Grens

"Parys in itself is fine. We enjoyed the town with its antique furniture."

Hennenman, Vrystaat

Home Sweet Home Guesthouse

"'n Stil dorp. Geen wegneem-eetplekke. Winkels steeds oop tot 20:00."

Fichardt Park, Vrystaat

Aandrus Guesthouse

"Baie veilig en ligging is uitstekend!"

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Pragtige plek. Ons was 2 dae in Clarens en ons kon maklik langer bly!"

Parys, Vrystaat

Hidden Grace

"Dit is 'n asemrowende dorpie."

Clocolan, Vrystaat

Vlakbult Guest Farm

"Dis 'n klein drop, baie rustig en was lekker om net weg te kom van die Johannesburg-stad om te ontspan."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Rebokkop

"Dit is so natuurlik. "

Clarens, Vrystaat

Amani Guest House

"Artful indulgence and tranquillity."

Parys, Vrystaat

The Dell

"My eerste besoek, baie mooi met vriendelike mense."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Die natuurskoon maak op vir enige ander tekortkominge wat daar mag wees."

Odendaalsrus, Vrystaat

Rialin Guest House

"Die dorp is by die resiesbaan!"

Langenhovenpark, Vrystaat

Opihoek Gastehuis

"Langenhovenpark is baie goed geleë en alles wat jy nodig het is naby. Daar is talle restaurante, kitskoswinkels, slaghuis, vulstasies en 'n Pick 'n Pay. Nabygeleë aan die Universiteit en die Universitas Hospitaal, asook 'n Mimosa Mall wat in al jou behoeftes sal voorsien."

Waverley, Vrystaat

La Dolce Vita

"Pragtige, veilige en stil voorstad. Ideaal vir 'n reisiger."

Wilgehof, Vrystaat

Overnight @ Fleur (old)

"Gerieflik naby aan eetplekke, vulstasies en die N1."

Parys, Vrystaat

Smilin Thru Resort

"Kan vir seker HoiPoloi restaurant aanbeveel."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"Vreeslike mooi dorpie met baie vriendelike mense."

Bedelia, Vrystaat

Giardino @ 194

"Great area as a pass through town to stop and view some of Welkom, but is similar to many small towns. "

Panorama, Vrystaat

Sandstone Gastehuis

"Gerieflik op en af die hoofroete."

Blad
Blad 277 - Wys 8281 tot 8310
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem